


NIEKIE SE GROOTMAAT PANNEKOEK
52 koppies meel
52 teelepels bakpoeier
13 teelepels sout
52 eiers
52 koppies water
13 koppies olie
13 eetlepels asyn
Meng die droë bestanddele saam.
Meng die nat bestanddele.
Meng dan alles saam.
WENK: As jy in groot hoeveelhede bak, smeer vooraf jou pan of panne olie. As die olie in die panne ingetrek het, dan het ‘n mens nie die probleem dat jou pannekoek vassit nie
Bron: Niekie Bushby






