

CHICKEN AND RICE CASSEROLE
6 chicken breasts
2½ cups uncooked long grain rice
1 – 10 oz can mushroom soup or cream of chicken soup
1 soup can full of water + 5 cups water
1 packet dry onion soup mix Continue reading
Category Archives: Eenskottel / All -in-one Dish
CHIP-TOP VLEISPASTEI


CHIP-TOP VLEISPASTEI
Resep en foto: Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
Chip-top:
6 uie, gekerf
500 g maalvleis
410 g blik tamatie en uiesmoor
sout en peper na smaak
roosmaryn en olyfspeserye na smaak
pietersielie
1½ koppie pasta
2 eiers
1 pak Lays chips(swartpeper-geur) fyn gedruk Continue reading
QUICK AND EASY SPINACH LASAGNE
QUICK AND EASY SPINACH LASAGNE
1 pkg frozen chopped spinach, thawed & drained
1 box Oven Ready lasagna noodles
2 – 14 oz spaghetti sauce (4 cheese blend)
500 ml cottage cheese or ricotta cheese
4 cups mozzarella cheese, shredded Continue reading
MAKAKOS (HOENDER LEWERS, NEKKE EN BOUDJIES)
Ek kook mos maar so uit my kop uit – ek het dit in die elektriese kookdrukker gemaak maar mens kan dit in enige pot maak op stoof of self op die vuur in ‘n swartpot – ek so gemaak :
Braai klomp opgekerfde uie in olie – voeg dan knoffel by – ek het rissieknoffel bygegooi en opgekapte rissie – die gereg moet ‘n byt aan he – voeg dan 500 g hoenderlewers grof opgesny by. Continue reading
PAELLA MET NET GARNALE EN SPEK


PAELLA MET NET GARNALE EN SPEK
Genoeg basmati rys vir hoeveel mense jy moet kos gee ek gebruik so koppie per 2 of 3 persone,
Kook dit met “chicken stock” blokkie 1 blokkie per 2 koppies rys.
Die water moet kook en ek skat altyd 2 kppies water per koppie rys, kook dit vir 5 min en draai dan die stoof op laag vir nog 10 min,
Roer as al die water weg is en laat staan om verder gaar te stoom met deksel op en roer so elke nou en dan om alles goed los te kry laat staan tot heeeltemal koud.
Bak in ‘n pan ‘n pakkie “baconbits” en gesnyde uie tot lekker krispy. Continue reading
TOMATO AND PAPRIKA STEW
TOMATO AND PAPRIKA STEW
Ingredients
2 large red peppers, ribbed and coarsely chopped
1 kg ripe tomatoes, quartered
6 – 8 large cloves of garlic, kept whole
salt, milled black pepper and sugar
olive oil
1,3 kg boneless beef stewing meat, cubed
1 large onion, finely chopped
2 carrots, coarsely grated
2 stalks celery, finely sliced
15 – 30 ml smoked or plain paprika (mild or hot)
45 ml tomato paste Continue reading
EASY CHEESE LASAGNA
EASY CHEESE LASAGNA
1 jar 226 g spaghetti sauce (look for a lower-calorie/lower fat one, I like to use a spicy
spaghetti sauce because otherwise the lasagna tastes bland to me)
6 uncooked lasagna noodles
1 x 425 g container of fat free ricotta cheese (I use ff cottage cheese)
1 – 2 cups chopped raw vegetables, such as mushrooms, broccoli, bell pepper, zucchini
226 g shredded low-fat mozzarella cheese Continue reading
POT-ROASTED STICKY OXTAIL WITH PORT AND DRIED FRUITS
POT-ROASTED STICKY OXTAIL WITH PORT AND DRIED FRUITS
Ingredients:
2 T olive oil
500 g oxtail pieces
70 g cake flour
sea salt and freshly ground black pepper
1 onion, roughly chopped
3 cloves garlic
1 x 100 g packet mixed dried fruit
10 prunes
3 sticks cinnamon
500 ml port
500 ml beef stock Continue reading
“SMELT-IN-DIE-MOND” STEAK


“SMELT-IN-DIE-MOND” STEAK
Mens kan enige steak gebruik of selfs blokkies vleis (Goulash).
Rol die vleisstukke in meel en braai in ‘n bietjie olie in ‘n warm pan tot bruin.
Plaas die gebraaide vleis in ‘n oondbak, geur soos verkies en plaas eenkant.
Braai soveel uie soos verkies in dieselfde pan met bietjie olie tot bruin.
Skep die gebraaide uie bo-op die vleis.
Maak ‘n sous aan van bietjie olie, bisto, tamatiesous, Worcestersous, blatjang, bietjie rooiwyn en water.
Voeg by soos verkies na smaak met variasies van eie keuse.
Giet die sous oor die vleis en uie en plaas die bak in ‘n oond van 150ºC en bak vir 2 tot 3 ure.
Strooi kaas oor die vleis wanneer dit uit die oond kom en geniet!!!
Resep en foto: Santie Hain









