

ARM-MAN SPAGHETTI
Lewer 6 – 8 porsies
(behalwe as jy ‘n tienerseun in die huis het)
500 g spekvleis, in blokkies gesny
2 middelslag uie, gekap
4 middelslag tamaties, geskil en in blokkies gesny
1 blik (300 g) soutbeesvleis
sout en peper na smaak
250 g gaar, gedreineerde spaghetti
bietjie gerasperde Cheddar kaas Continue reading













