ANNA-MARIE SE BOEREWORS GEREG
Sny die rou wors in stukke, sit dit in n oond bak met n deksel. Gooi rou rys en aartappel bo oor. Sit klonte botter bo op, met knoffel en n pakkie brui uie sop poeier. Maak die bak vol met warm water, druk dit in die oond by 180grade en vergeet daarvan vir so uur en n half of tot die rys sag is. My mense vrek daar oor en ek moet dit tenminste een keer n week maak
Anna-Marie Salzmann van Wyk







