“WARM” CURRY BUNNY CHOW
500 g bees blokkies, sonder been
1 koppie koekmeel
Cajun spice
Garlic en hearb spice
sout en peper
1 pakkie royco durban curry dry powder cook in sauce
250 g mix veggies
1 ui
2 aartapals
200 g mushrooms
Sny ui en mushrooms in blokkies en braai tot sag.
Sny aartapal in blokkies en kook tot sag.
Meng koekmeel, sout ,peper en garlic en hearb bymekaar en gooi vleis in droë mengsel(coat al die blokkies mooi)
Vlakbraai die vleis tot half gaar.
Gooi alles in kastrol en gooi 600 ml water oor, saam met dry curry poeier. Laat kook en roer aanmekaar. Verminder die hitte en laat simmer vir 30 minute. Gooi nou die mix veggies vby ek kook ‘n verdere 10 minute.
As dit te warm is gooi 3 eetlepels apelkoos konfyt by.
Sny nou jou brood in gelyke dele en hol uit. Skep curry in en geniet.








