HEERLIKE RYSGEREG
Hierdie is ‘n baie ou resep wat heerlik is…
Braai rou rys, spek en uie heerlik bruin.
Voeg 1 koppie kookwater met hoender of beesaftreksel by.
Kook vir so 15 min en voeg vars groenteblokkies, swart peper en knoffel by.
Laat stadig sag kook. Is ook heerlik by braais…
Resep: Ronel Van Zyl
Category Archives: Bykosse / Side Dishes
KONSERTINA AARTAPPELS

KONSERTINA AARTAPPELS
Koos van der Merwe. Na aanleiding van jou knoffel aartappels & dat jy daarvan hou om te eksperimenteer. Probeer gerus die volgende. Ek noem dit Konsertiena aartappels.
2 tot 3 Aartappels per persoon (potjie of bietjie grooter aartappels geskil/ongeskil.)
1 tot 1 & ‘n half koppie botter,
‘n pak bruin uie soppoeier. Continue reading
MIELIEBROOD MET 3 BESTANDDELE
MIELIEBROOD MET 3 BESTANDDELE
Resep en foto- Jolandi Greyling
FOOD LOVERS RECIPES
1 blik kondensmelk
500 g bruismeel
1 blik sweetcorn
Meng alles saam, sit in ‘n gesmeerde broodpannetjie en bak in ‘n voorverhitte oond teen 160 – 180ºC vir 40 – 60 min of toetspen skoon uitkom.
Geniet.
Continue reading
PAPTERT RESEP

PAPTERT RESEP
1 kg mieliemeel
1 blik sweet corn
2 blikke tamatie en uie
1 blik chakalaka, hot
1 blik 3 bone
2 pakke opgesnyde spek
2 pakke sampioene
2 blokke cheddar kaas
2 groot uie
2 vars tamaties
vars knoffel na smaak
All Gold tamatiesous
blatjang
Aromat Continue reading
PAPTERT ALA KOOS
PAPTERT ALA KOOS
Hierdie spesifieke paptert is so gemaak:
Maak ‘n pot slap pap, tussen heel slap en medium styf. Ons ken dit maar as gewone slap pap maar dit moenie te slap of te styf wees nie.
Braai uie, groen, rooi en geel peppers, tamaties en mushrooms saam.
Voeg sout en peper, ‘n bietjie suiker en tamatiesous by. (Hier kan jy insit net wat jy voor lus is)
Kook vir ‘n rukkie en die belangrikste, maak seker jy het baie gerasperde kaas.
Wanneer die pap halfpad gaar is, skep ‘n laag pap in ‘n oondvaste bak.
Skep van die gekookte mengsel oor die pap.
Gooi baie kaas oor, Bedek heeltemal.
Skep dan die volgende laag pap, en gooi dan die laaste sous oor.
Gooi nou weer ‘n klomp kaas oor. Continue reading
MIELIEKKOEKIES MET SOUTVLEIS
MIELIEKKOEKIES MET SOUTVLEIS
Gister se oorskiet mielies, van stronke afgesny, en ‘n lekker vleiskoekie gemaak.
Resep is:
1 koppie mieliespitte van die stronk gesny
1 opgekapte ui
1 blik soutvleis fyngemaak (boelie bief)
2 eetlepels koekmeel
2 eiers Continue reading
DRIED FRUIT SALAD
GEMMERKOEKIE PATATS
Resep deur Cecelia Gouws
Gebraaide Rys
1 koppie rys
Ongeveer n halwe ui fyn gekerf asook sampioene en soet (green yello and red) of net green peppers .
Hoeveelheid na smaak maar klein opgekerf.
Gooi klein bietjie olie met margarine in pot en braai rys daar in tot goed bruin.
Gooi uie by en braai verder tot uie sag is en rys mooi bruin is.
Gooi dan so 2 koppies kookwater in pot en laat rys kook met n halwe teelepel sout .
Wanneer water so halfpad weg gekook is gooi peppers en sampioene by en roer bietjie oxo marmite so 2 teelepels by en kook verder tot rys sag is en water weggekook is.
Kan ook bietjie gemengde kruie bysit na smaak.
Hier kan mens jou verbeelding gebruik en lekker speel
Resep en Foto: Ben Herbst Deon De Jager
POTATO CHIP PIE
POTATO CHIP PIE
Recipe: 500 Selected Recipes – Old Mutual
Photo: Adam Cloete
FOOD LOVERS RECIPES
a 9″ round pie plate
a LARGE bowl
Potato Chips (approx. 4 cups)I used Lays!
1 cup shredded swiss
1 cup shredded cheddar
1 cup cream OR milk..but cream is better!
1 cup sour cream OR plain greek yogurt
2 eggs
4 tbsp. butter..melted
Any seasoning blend you like..to taste
salt and pepper to taste Continue reading










