Stywe mieliepap met blikkie sweet corn, gerasperde cheddar chees. Maak die pap klaar aan net voor gaar, gooi sweetcorn in, net voor jy dit afhaal strooi kaas oor roer leker deur, en haal af. Daar uit die kalahari!
BRON – Dirk Vilander
gistraant se oudurfie was baaaaie lekker
hoender en spek rolletjies oppie kole
4 hoenerborsie fillette in mote gesny (blokke)
1 groot ingemaakte groen vye fyn gekerf
3 e roomkaas
1 pakkie repiespek
2 e sojasous
2 e olyfolie Continue reading→



GIDEON SE AARTAPPELGEREG
8 aartappels gekook en in wiele gesny
1 pakkie sampioene gekerf
1 ui gekerf
1 eetlepels crushed garlic
2 koppies gerasperde kaas
1 pakkie sampioen sop
1/2 liter room
1 koppie melk Continue reading→


PAPPEDELLE
500 ml mielierys
1,5 liter kookwater
500 ml growwe mieliemeel
10 ml sout
1 blik (410 g) heelpitmielies
60 ml botter of margarien
gerasperde Cheddarkaas
braaisous van eie keuse
Continue reading→
Mieliepap in streepspek toegedraai en op die rooster gebraai wow iets besonders probeer dit gerus.
Sny die koue mieliepap in lang blokkies, draai toe met spreetspek, steek vas met stokkies en braai op die kole.
Mens kan ook ‘n strepie kaas in die mieliepap sit voor jy hom toedraai.
Foto en idee: Johan Coetzee

One of my favorite’s stuffed green peppers
I take French stir fry veggies fry them add salt and pepper and ina paarmans garlic and herb spice then when cooked I add sweet butternut I bought from Spar mix it into veggies, then cut green pepper in half scoop out seeds place in microwave safe bak fill with mixture, put a little water at bottom of bak cover with lid and microwave for about 6min take out sprinkle with feta and microwave another minute
BRON – Karin Lubbe
100g Philladelpia roomkaas, saggemaak
1 Eetl suurroom of room
20g of 2 eetl hoogvol Parmesan of Peccorino, vars gerasper van blok (nie klaar gerasper nie, dis aaklig) – kan uitlaat.
1 knoffelhuisie, gekap saam met
1 takkie roosmaryn en 2 takkies pietersielie
Meng bogenoemde saam.
10 sampioene wat net begin oopmaak, nie groot plattes nie. Jy wil net ‘n cavity he wat kan gevul word.
10 strepe bacon, kamertemp (rol makliker) Continue reading→
KRUMMEL MOSSELS
1 groot pak mossels in skulp
Pak op rooster!
Braai 4 knoffel huisies in bietjie olie en voeg 1 k krummels by braao tot lekker bruin!
Spice mossels lekker
Sny ‘n pakkie Ina Paarmans kaas sous oop en skep bo op mossels!
Skep nou die krummels bo oor! Geur met lemon peper van tannie ina
Kan op vuur gebraai word of in die oond!
Ek het dit in die oond gedoen
Onder die grill vir paar minute
HEERLIK
Foto: Benhet Niewenhuis


DAUPHINOISE AARTAPPEL EN TAMATIE-GEBAK
Hierdie aartappelgebak is ’n wonderlike bygereg by ’n braaistuk of ’n heerlike maaltyd vir vegetariërs.
Genoeg vir 4-6 mense
8 aartappels, geskil en in dun skywe gesny
375 ml (1½ k) mozzarella
125 ml (½ k) cheddar
sout en peper na smaak
250 ml (1 k) room
6 knoffelhuisies, fyngemaal
3 tamaties, in skywe gesny
’n hand vol pietersielie, gekap Continue reading→
Kook die aartappels tot gaar, sny die aartappels in die breedte deur, haal van die binne kant uit. Maak ‘n smoor van uie, greenpeppers, sampioene, bietjie room en kruie en speserye en net waarvan jy hou. Sop die aartappel hol met die vulsel, maak toe, en maak in die lengte vas met ‘n toutjie, braai op die vuur tot gaar…. Continue reading→
You cannot copy content of this page
