

MARIE SE PLAT AARTAPPELS
Aartappels sag gekook,
bietjie gedruk met masher,
sout en peper en bietjie botter ,
gerasperde kaas bo oor.
Bak in oond tot kaas gesmelt het.
Resep en foto: Marie Rheeder Troskie


MARIE SE PLAT AARTAPPELS
Aartappels sag gekook,
bietjie gedruk met masher,
sout en peper en bietjie botter ,
gerasperde kaas bo oor.
Bak in oond tot kaas gesmelt het.
Resep en foto: Marie Rheeder Troskie



GIDEON SE BRAAI AARTAPPELS-CHIPS OP DIE KOLE
Gistraand het ek n galjoentjie gebraai oppie kole natuurlik ! En saam met dit het ek aartappel tjips oppie kole gebtaai vier medium groot aartappels gekook tot amper gaar in n kastrol laat dan afkoel en sny in wiele plus minus 8– 10 mm dik, smeer die wiele met olyf olie, sprinkel n bietjie sout na smaak as ook n bietjie chillie flakes of waarvan julle hou. braai dan oor skerpkole tot bruinerig en geniet en wassit nie lekker saam met die vissie nie ek gaan dit beslis meer male doen !!
Het dit ook saam met die varkie gedoen…. lekker verby
FOTO EN RESEP: Gideon Louw


PIENK KAPOKAARTAPPELS
6 groot gaar aartappels
5 ml sout
5 ml fyn wit peper
5 ml bakpoeier
200 ml lou melk
100g ongesoute botter
1 pakkie tamatie puree
2 vars knoffelhuisies, fyn Continue reading→


TOMATO TART
350 g mixed, ripe tomatoes, sliced
sea salt
freshly ground black pepper
2 free-range eggs
400 ml double cream
150 g mature Cheddar cheese, grated
40 g butter, melted
200 g ready-made filo pastry
1 small bunch fresh marjoram or oregano
olive oil Continue reading→


AARTAPPEL-EN-SPEK GEREG
Ons aandete vanaand dit was so lekker ek moes dit deel. Aartappel-en-spek gereg ek het nie klein aartappels gehad nie..
Bestanddele:
500g klein aartappels, geskrop
Sout en peper
Bietjie olie
2 uie, gekap
250g spek, gekap
375ml groen boontjies, gehalveer Continue reading→

SPICY SPUDS
Ingredients;
15 small potatoes[peeled]
200g natural yogurt
1 tbsp garam masala[home-made]
1 tsp cayenne pepper
1 tsp ground cumin
1 tsp ground coriander
salt
2 tbsp lemon juice
fresh corriander Continue reading→


MARIETJIE SE MIELIEPAP TERTJIES
Maak pap met 4 koppies water, 1 teelepel sout en 4 koppies meel.
Laat water eers kook en roer meel by. Roer aanhoudend tot pap kook. Stel plaat laer en laat stadig gaar kook. Ek proe maar wanneer dit gaar is. Spuit muffinpanne van jou keuse met kleef vrye sproei. Skep lepels vol gaar pap in die panne en druk dit soos n tert doppie. Pasop vir te dun. Laat afkoel sommer op bak met ys. Haal doppies uit panne en plaas in oond vaste bak.
Maak nou vulsel van die volgende:
1 blikkie bully beef
1 blikkie cream style sweetcorn
1 blikkie tamatie en uie
gooi sout, peper en mixed herbs, by
Ek gooi sommer bietjie peri-peri sous en braai sous ook by.
Verdik met bietjie maizina as te loperig. Skep lepels vol in jou pap bakkies, strooi gerasperde kaas oor en sit in oond tot kaas smelt. As jy dit wil vries, los net die kaas uit. Vries baie goed.
Dis sommer my eie konkoksie wat ek saamgooi.
FOTO EN RESEP: Marietjie van der Merwe



PATATWIELE IN ROOM GEBAK
Kook patat soos jy dit as soet patats kook.
Laat dit lekker droog kook.
Gooi dan bietjie kaneel, bruin suiker, botter by.
Laat afkoel.
Rol puff pastry uit, smeer met patat, rol op, en sny in wieletjies.
Gooi bietjie room onder in n oond bak, pak wielietjies in, gooi res van die room bo oor, klontjies botter bo op en strooi bietjie bruin suiker bo oor.
Bak tot al die room opgesuig is in deeg en bruin bo op teen ongeveer 180 grade C.
Bron en foto: Gideon Louw en Marlise Smith


SPINASIE MOZZARELLA EN HOENDER QUICHE
Bestanddele:
(Witsous)
2k melk
4e koekmeel
1/4t sout
1pak spinasie (kook in sout water laat afkoel)
1pakkie hoender worsies / bacon
1 ui fyn gekap
2k mozzarella
4 eiers geklits
Sout & peper
2e pietersiele Continue reading→


MAKLIKE SWEETCORN FRITTERS
410 g blik room suikermielies
250 ml koekmeel
1 teelepel bakpoeier
1 eier en
1 eetlepel suiker
Meng dan alles saam. Voeg sout en peper na smaak en meng goed. Voeg gedroogde pietersielie by (opsioeneel). Bak lepels vol in vlak olie.
Resep: Anna Beatrice Bellingan Russouw (lid)
Foto: Natacha Visagie
You cannot copy content of this page
