GESTOPTE SOETRISSIE OP DIE BRAAI
Een groot green sweet soetrissie. Sny die koppie mooi uit vir hergebruik en krap die ergste wit en pitte uit.
Ek het saam gemeng
Een groot gesnipperde bruin sampioen en
twee kleingekerfde uitjies
n kwart teelepel chillie flakes
n bietjie sout
asook een van my gunsteling worsies se uitgedrukte vleis Continue reading













