

APPELKOOSKOEKIES VIR DIABETE
(Lewer 40 stafies)
150 ml “lite” margarien
200 ml bruinsuiker
1 eier
5 ml vanieljegeursel
500 ml meel, gesif voordat dit afgemeet is
250 ml hawermout
5 ml bakpoeier
knippie sout
5 ml fyn kaneel
150 ml appelkoossmeer Continue reading
Author Archives: isabella
SONIA SE KAAS BRAAIBROODJIES

SONIA SE KAAS BRAAIBROODJIES
`n Pak winkel vetkoek deeg
2 x “patato bake” pakkies (ek koop verskillende geure en meng die twee saam )
250 ml room
250 ml melk
kaas Continue reading
LETITIA SE PASTASLAAI
Braai 2 pakkies bacon bits tot crispy, voeg dan geelpeppers, redpeppers en greenpepper by, net halwe van elk wat klein blokkies gesny is.
Braai vir so 10 minute, gooi dan whole kernel mielies by en laat op lae hitte braai vir nog 10 minute. Continue reading


