WATERBLOMMETJIE BREDIE
600 g – 1 kg waterblommetjies
500 g – 1 kg bredie vleis van jou keuse (ek het varkvleis gebruik)
2 mediumgrootte uie grofgekap
4 medium grootte aartappels in blokkies gesny (min of meer kwarte)
200 ml suurlemoensap
200 ml wit wyn
500 ml bees, skaap of hoederekstrak (vir die vark het ek skaapekstrak gebruik)
300 g sampioene in helftes gesny. Continue reading















