Wie van julle ken dit. Pampoenblaarbredie. Het die laaste jong pampoen blare vandag gepluk voor die ryp kom. Pampoenblare gewas,gekap en gekook saam met aartappels, tamatie en uie. met lekker groot klont botter sout en witpeper.
Martie Fourie Moolman








