Pakkie Maalvleis
Spring Onion fyn gesnipper
Gerasperde Mozzarella kaas
Blaardeeg
Sout en Peper Continue reading
Category Archives: 2-4 Bestanddele / 2-4 Ingredients
PORK HAWAIAN STIR-FRY


PORK HAWAIAN STIR-FRY
4 Ingredient
Tri colour spiral noodles
Sweet n sour sauce with pineapple pieces
pork stirfry
frozen stirfry veggies
(salt n pepper) Continue reading
3 BESTANDDELE NAGEREG /TERT


3 BESTANDDELE NAGEREG /TERT
3 Pakkies Instant pudding (aangemaak soos aangedui op pakkie)
1 tot 2 pakkies tennisbeskuitjies, -cream crackers – of vingerkoekies
250ml room, styfgeklop
MAAK DAN SO:
Pak tennisbeskuitjies onder in bak.
Smeer jou 1ste laag poeding.
Pak weer beskuitjies.
Smeer 2de laag poeding.
Gaan so aan tot al die beskuitjies en poeding klaar is.
Jy kan soveel lae pak soos jy wil.
Sit in yskas vir tenminste 6 ure of oornag. Continue reading
PIZZA SOUP
Servings: 2
600 g Denny Sundried tomato soup
500 ml milk
1/2 cup mozzarella cheese, divided
8 -10 slices salami, cut into quarters, divided
1/4 teaspoon dried oregano, divided (Optional)
Mix the condensed soup and milk and heat until warm; either in microwave or on the stove top.
Pour soup into two bowls.
Add 1/4 cup mozzarella cheese, 4-5 slices of salami and 1/8 teaspoons oregano to each bowl. Stir and serve.
Other favorite pizza toppings can be added too.
Foto: Elize de Kock
4 BESTANDDELE PIESANGBROOD


4 BESTANDDELE PIESANGBROOD
1 box vanilla koekmengsel
2 ryp piesangs (6 word ook aanbeveel)
2 eiers
Meng alles en bak by 180 ºC vir ongeveer 1 uur of tot toetspen skoon uitkom – whala!
BRON: Leoni Booysen
Claude Moller
Maak dit ASB tog 6 (ses) SAGRYP Piesangs, anders werk dit nie. En gooi skeutjie Brandewyn en room oor.
3 BESTANDDELE SKONS


3 BESTANDDELE SKONS
1¾ koppie bruismeel
1 koppie room
¼ koppie gesmelte botter
Ek het net ‘n ½ koppie room gehad en dit toe opgevul met volroom dubbeldik Bulgaarse jogurt, knippie sout en 1 teelepel suiker bygevoeg. Liggies gemeng en sommer met my hande platgedruk. Het 13 uitgekry. Gebak by 180°C vir tien min. Nogal lekker en lig!
Foto: Martie Fourie Moolman
Nota deur Gigi Robinson
Gou Marie Fourie Malan se 2 bestanddele skons probeer, maar net kaas en spring onion en so dash sweet chilli sous bygesit, en dis heerlik en vinnig.
STELLA SE LUI PASTA


STELLA SE LUI PASTA
Een pakkie bacon bits
Tagliatelle pasta
N punnet mushrooms
250 ml room Continue reading
MAKLIKE SMAAKLIKE VARKTJOPS


MAKLIKE SMAAKLIKE VARKTJOPS
Al wat jy nodig het is 2 bestandele want peper is opsioneel
4 – 6 varktjops
1 pakkie bruin uiesop
peper, opsioneel
Voorverhit oond tot 180°C.
Plaas varktjops in die oondpan.
Strooi droë bruin uiesop bo-oor. Moenie olie of botter of enige vloeistowwe byvoeg nie.
Maak toe met foelie en bak in oond vir ongeveer 50 – 60 min – hang af hoe dik jou tjops is.
Dien op saam met ‘n bygereg van jou keuse soos kapokaartappels en ertjies of selfs ‘n lekker slaai.
Bron: Sonja Young
BIELIE MIELIEBROOD-net 3 bestandele met variasies
Voorverhit oond teen 205 °C.
Meng die bestanddele saam.
Spuit of smeer ‘n groot boerbrood broodpan.
Sit beslag in die pan.
Bak vir 60 – 90 minute (hang af van tipe oond) tot toetspen skoon uitkom.
Nota: As jy ‘n klein broodpannetjie het, gebruik 400 g bruismeel en een blikkie elk van die ander bestanddele. Bak dan 45-60 minute. Continue reading
3 BESTANDDEEL MAALVLEIS BALLETJIES



3 BESTANDDEEL MAALVLEIS BALLETJIES
1 kg maalvleis
100-125 ml room / karringmelk / gewone jogurt
1 pakkie bruin uiesoppoeier
Meng alles goed saam met ‘n vurk en vorm bolletjies. Moenie vleis teveel hanteer nie.
Bak in vooraf verhitte oond van 180 ºCelsius tot gaar of op die stoof in bietjie olie.
Nota: Indien verkies kan jy ‘n klein wortel en ui baie fyn rasper en by meng.
BRON- Rina Kleinhans
Foto: Sharon Naude en Aniki Van Rensburg




