CHICKPEA PATTIES
Makes 12
450 g/1 pound sweet potatoes peeled and chopped
539 g/19 oz tin of chickpeas (drained)
½ a cup of finely chopped spring onions
2 tablespoons red curry paste Continue reading
Category Archives: 2-4 Bestanddele / 2-4 Ingredients
PARAVE ICE CREAM

PARAVE ICE CREAM
6 eggs separated
Half a cup caster sugar
1x250ml bottle Orley Whip
10ml vanilla essence
Whisk yolks and caster sugar until very pale and thick. This is very important.
Add the vanilla.
Whisk the orley whip until very thick Continue reading
3 MINUTE MIKROGOLF SKUIMPIES
Jy gooi net eierwit by suiker en knie tot balvorm en maak klomp klein balletjies. Sit 4 op ‘n bord en sit vir 2 minute in mikrogolf.
En dit is al!
Nooit weer klits ek eierwit nie!
Ek sal net volgende keer my balletjies baie klein maak.
Foto: Elizabeth Haupt
Nota en foto 2: Gerrie Oosthuizen Coetzee
Ek wil ook net noem dat ek wel ‘n bietjie kremetart bygevoeg het omdat ek gehoop het dat dit ‘n bakkievorm sou hou.
3 INGREDIENT BOUNTY BARS
Homemade Bounty Bars with just 3 ingredients:
400 g milk chocolate
3 cups coconut flakes
1 cup condensed milk
After you molded the flakes/shredded coconut, add them to freezer for 20 minutes and then dip them in melted chocolate.
1 cup of coconut flakes= 75-80 grams. Use about 240 grams of coconut flakes total (80×3).
Continue reading
BRAN MUFFIN VRUGTEKOEK
BRAN MUFFIN VRUGTEKOEK
500gr bran muffin mix
500gr vrugte mengsel
Kwart kop brandewyn
Neute Continue reading
Cookies and Cream Oreo Fudge
– 3 ingredients only !!!
Ingredients
500 gm white chocolate chips
1 can sweetened condensed milk
2 and 1/2 cup coarsely crushed Oreos Continue reading
3 BESTANDDELE DOUGHNUTS

3 BESTANDDELE DOUGHNUTS
2 koppies bruismeel
175 g botter / bak margarien
350 ml drinking jogurt
olie
Vryf die botter in die meel in tot dit goed gemeng is en soos broodkrummels lyk.
Meng die jogurt in.
Dit is ‘n sagte deeg, maar moenie aan jou hande vassit nie.
Rol uit en druk jou doughnuts uit.
Bak in warm olie.
Maak sjokolade versiersel oor indien verkies.
Resep ingestuur deur Amelia De Villiers
RICE KRISPIE KOEKIES OF HORINGKIES
RICE KRISPIE KOEKIES OF HORINGKIES
Hierdie resep is eintlik vir daardie wat mens binne in die roomys horinkies sit, maar ek het dit sommer party keer in “cup cake” papiertjies gesit.
1 x groot boks Rice Krispies
1 x groot pak Marshmallows
2 x blikkies Karamel
1 x teelepel Vanilla geursel Continue reading
3 BESTANDDELE PYNAPPELKOEK


3 BESTANDDELE PYNAPPELKOEK
500ml bruismeel
250ml suiker
1 groot blik fyn pynappel met die sous.
Sif meel en sout en meng die suiker by.
Voeg pynappel met sous by en meng goed.
Gooi in gesmeerde ronde koekpan en bak vir 50=60 min by 180 C Continue reading
SUIKERMIELIE POTBROOD


SUIKERMIELIE POTBROOD
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie sweetcorn
500g bruismeel
Spuit pan of smeer pan,meng als saam sit binne in jou pannetjie en laat rys vir so 1 1/2 uur en bak in oond 180’c vir so uur of kan buite op oop vuur gemaak word met paar kole op deksel…
BRON- Mari Muller









