

SUIKERMIELIE POTBROOD
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie sweetcorn
500g bruismeel
Spuit pan of smeer pan,meng als saam sit binne in jou pannetjie en laat rys vir so 1 1/2 uur en bak in oond 180’c vir so uur of kan buite op oop vuur gemaak word met paar kole op deksel…
BRON- Mari Muller






