Jy gooi net eierwit by suiker en knie tot balvorm en maak klomp klein balletjies. Sit 4 op ‘n bord en sit vir 2 minute in mikrogolf.
En dit is al!
Nooit weer klits ek eierwit nie!
Ek sal net volgende keer my balletjies baie klein maak.
Foto: Elizabeth Haupt
Nota en foto 2: Gerrie Oosthuizen Coetzee
Ek wil ook net noem dat ek wel ‘n bietjie kremetart bygevoeg het omdat ek gehoop het dat dit ‘n bakkievorm sou hou.










Oorgedra na nuwe blog, Dpnderdag, 26 September 2019.