


3 BESTANDDEEL MAALVLEIS BALLETJIES
1 kg maalvleis
100-125 ml room / karringmelk / gewone jogurt
1 pakkie bruin uiesoppoeier
Meng alles goed saam met ‘n vurk en vorm bolletjies. Moenie vleis teveel hanteer nie.
Bak in vooraf verhitte oond van 180 ºCelsius tot gaar of op die stoof in bietjie olie.
Nota: Indien verkies kan jy ‘n klein wortel en ui baie fyn rasper en by meng.
BRON- Rina Kleinhans
Foto: Sharon Naude en Aniki Van Rensburg







Resep geskuif na YRB 7 Junie 2022
Bernadene
Aniki Van Rensburg
My 3 bestanddeel frikadelle was heerlik. Baie dankie.
I made half the recipe and they were delicious. They baked for about 15-18 minutes. A “make again”