

TWISTED AARTAPPELGEREG
Kook aartappels gaar, sny in stukke, pak in mikrogolf bak.
Braai ½ elk rooi en groen soetrissiea.
Maak 1 pakkie wit uiesoppoeier met 1 koppie melk en 1 blikkie sweetcorn aan, meng alles saam en voeg gesnipperde sprietuie by.
Maak toe met gladwrap, steek gaatjies in en mikrogolf by 100% vir so 10 minute
Resep en foto: Marie Dumas Jennings






