

BRAAI PIE VANAF ABU DHABI
1 rol Puff pastry
3 verskillende kaas soorte
Spinasie blare
Spek
Uie
Sampioene
Knoffel
Eier om bo op te smeer
Speserye van jou keuse
Ons is net 3 mense so het een rol puff pastry in die helfte gesny. Spuit ‘n rooster met “no stick spray”. Continue reading












