

TAMATIE EN CHILLI JAM
(my eie resep met die hulp van Foodlovers)
2 kg tamaties, skil af en fyn gemaak
2 kg suiker of na smaak
2 teelepels chili, fyngekap of crushed droë chilie, is redelik warm so jy kan minder insit as jy wil
Kook oor lae hitte totdat al die suiker gesmelt is. Sit biki margarien om bo rand van pot dan kook dit nie oor nie en skuim is minder. Roer heel tyd. Continue reading









