

ELRIZI SE TUISGEMAAKTE TOBASCO SOUS
150 g rissies
2 liter goeie asyn
2 kop. suiker
100 g. geskilde knoffel
150 g sout ( die hoeveelheid is reg!)
METODE
Skep al die bestanddele in n glasbak en laat trek vir 2 weke
Verpulp ( pitte kan uitgehaal word om dit minder sterk te maak)
Foto: Elrizi Theron






