

ANNE SE KORTPAD VISVINGERS
1 pakkie visvingers
1 blikkie tamatie en uiesmoor
1 eetlepel suiker
1 pakkie sampioenroomsop
1 koppie melk
1 koppie water
kaas, gerasper
pietersiele, gekap Continue reading
Author Archives: Sonja
WILDS LEWER KOEKIES



WILDS LEWER KOEKIES
500g wildslewer (die is Rooibok)
sout en peper
knypie fyn naelttjies, bietjie tiemie gerasperde neut
1 ui gekap
2 knoffel toontjies fyn
1 E koek meel
1 eier
2 E asyn 1 t bakpoeier Continue reading
CHICKEN AND STUFFING PICNIC PIE
CHICKEN AND STUFFING PICNIC PIE
Making suet shortcrust pastry from scratch is satisfying and ideal for this king-sized chicken pie with sausage, sage and onion
600-650 g skinless chicken breasts (about 5 breasts), each halved to make 2 thin breasts
1 tbsp oil, plus extra for the tin
170 g pack breadcrumb stuffing mix
500 g good-quality flavoured sausages
1 egg, beaten
For the pastry
400 g plain flour, plus extra for dusting
100 g butter, diced
100 g light suet (The closest substitute is frozen unsalted butter.) Continue reading
VLEISLOSE MAANDAG KONKOKSIE

VLEISLOSE MAANDAG KONKOKSIE
Manlief se Vleislose Maandag konkoksie – groentesop sonder vleis. Garasperde wortels, afgeskilde tamatie, uie, prei, raap, aartappel en die gerasperde skil van 1 lemmetjie. Kook gaar en druk fyn. Voeg ‘n pakkie Minestrone sop wat met bietjie water aangemaak is by en kook deur. Geen sout net peper
Bron en Foto: Sophia Bester Agenbag
STEPH SE BOTTERKORSIESOP

STEPH SE BOTTERKORSIESOP
n groot botterskorsie,
2 aartappels,
selderyblare,
klein uitjie en
hoendeaftreksel van gister se oorskiet hoender.
Saamgekook, geblitz en gegeur na smaak
Bron en Foto: Steph Kirchner
GLUTENVRYE PIZZA


GLUTENVRYE PIZZA
Weet nie of enige iemand al gluten vrye pizza deeg probeer maak het nie
Ek het gisteraand hierdie deeg aan mekaar geslaan en Bytjie het dit so geniet dat sy vanaand weer pizza wil he
Vir 2 pizzas (wel 2 vir ons) het ek die volgende gebruik:
2 koppies Health Connection Wholefoods se Gluten-free flour mix
2 teelepels bakpoeier
2 eetlepels olyfolie
½ koppie water
Meng the droë bestanddele in ‘n bak.
Maak ‘n gatjie in die middel en gooi die olie en bietjie water by.
Meng die deeg, voeg water by tot dit ‘n stywe balletjie vorm.
Deel die deeg in twee.
Rol uit soos benodig.
Jy kan besluit wat jy op die pizza wil sit (ek sit goedjies wat ons kan eet).
Bak die pizza by 140 ºC, tot lig bruin.
Ek het myne bietjie van bo gebraai nadat die deeg gaar was, net om die kaas bietjie bruik te maak…
Bron: Tobias Jansen van Noordwyk
ROMERIGE PERI-PERI HOENDERLEWERTJIES MET PANINI-BROODJIES


ROMERIGE PERI-PERI HOENDERLEWERTJIES MET PANINI-BROODJIES
ui en knoffel na smaak
hoenderlewertjies
1 blik tamaties
Ina Paarman se sundried tomatoes
Paprika en smoked Paprika
1 houer room
Braai die ui en knoffel saam, Voeg dan die hoenderlewertjies by en braai verder.
As die hoenderlewertjies mooi gebraai is, voeg die blik tamaties by.
Voeg Ina Paarman se sundried tomatoes by. Continue reading
SOUTTERT MET MAALVLEIS


SOUTTERT MET MAALVLEIS
Resep geplaas deur Cornelia Myburgh
Foto: Stien Rust
FOOD LOVERS RECIPES
250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
knypie sout
60 ml botter
1 eier
15 ml kookolie
250 g maalvleis
10 ml kookolie
250 ml melk
2 eiers
250 ml gerasperde cheddarkaas
1 ui, grof gerasper
25 ml pietersielie
25 ml mayonaise
5 ml sout
Sif meel, bakpoeier en sout saam. Vryf botter in tot goed gemeng.
Klits eier en olie saam en voeg by. Meng tot ‘n deeg. Voer tertbak uit.
Braai maalvleis tot gaar. Klits melk en eiers saam.
Voeg vleis en res van bestanddele saam en meng.
Giet in tertdop en bak 25 – 30 min. By 200°C.
Stien Rust – Ek het 500 g maalvleis gebruik en so ‘n lekker handvol oats bygesit. Sal dalk net volgende keer vir my ‘n stewiger deeg soek.
MAALVLEISTERT

MAALVLEISTERT
Maak witsous van
50 ml botter
60 ml meel
sout,
Peper
500 ml melk en
125 ml gerasperde cheddarkaas Continue reading
LEKKER MAKLIKE MELKTERT


LEKKER MAKLIKE MELKTERT
Vir die kors pak tennisbeskuitjies in die bak
800 ml melk
3 eiers
3 eetlepels koekmeel
3 eetlepels mielieblom
Knypie sout
15 ml botter gesmelt
2 ml vanieljegeursel
3/4 koppie suiker
gemaalde kaneel/suiker Continue reading




