ANNE SE KORTPAD VISVINGERS

tested
ANNE SE KORTPAD VISVINGERS
1 pakkie visvingers
1 blikkie tamatie en uiesmoor
1 eetlepel suiker
1 pakkie sampioenroomsop
1 koppie melk
1 koppie water
kaas, gerasper
pietersiele, gekap

Plaas visvingers in ‘n oondbak.
Skep die tamatie en uiesmoor oor die visvingers.
Sprinkel die suiker bo-op die smoor.
Maak die sop aan met die melk en water.
Giet dit bo-oor die visvingers en smoor.
Bak teen 180ºC vir 20 – 30 min.
Rasper kaas bo-oor voor opdiening en versier met pietersielie.
Bedien met slaai of groente.
Foto en resep geplaas deur Sonja Young




WILDS LEWER KOEKIES

10432505_10203925477487227_604262957994558554_ntested
WILDS LEWER KOEKIES

500g wildslewer (die is Rooibok)
sout en peper
knypie fyn naelttjies, bietjie tiemie gerasperde neut
1 ui gekap
2 knoffel toontjies fyn
1 E koek meel
1 eier
2 E asyn 1 t bakpoeier
Maak lewer mooi skoon en week in bietjie melk. Sit alles in voedselverwerker en braai lepelsvol in vlak olie. Bedien met slappap en soet suur sous.

RESEP EN 1ste FOTO: Martie Fourie Moolman‎
TWEEDE FOTO: Johan Röntgen




CHICKEN AND STUFFING PICNIC PIE

chicken stuffing pietested

CHICKEN AND STUFFING PICNIC PIE
Making suet shortcrust pastry from scratch is satisfying and ideal for this king-sized chicken pie with sausage, sage and onion
600-650 g skinless chicken breasts (about 5 breasts), each halved to make 2 thin breasts
1 tbsp oil, plus extra for the tin
170 g pack breadcrumb stuffing mix
500 g good-quality flavoured sausages
1 egg, beaten
For the pastry
400 g plain flour, plus extra for dusting
100 g butter, diced
100 g light suet (The closest substitute is frozen unsalted butter.)

Season the chicken breasts. Heat the oil in a frying pan over a high heat and brown the chicken very quickly on each side – you might need to fry these in batches. Don’t worry about cooking the chicken all the way through. Set aside.
Set aside 2 tbsp of the stuffing mixture. Make up the rest using half the amount of water that the packet says.
Make the pastry by tipping the flour into a food processor with 1 tsp salt. Add the butter and suet, and whizz to fine crumbs (or rub in with your fingers if you don’t have a food processor). With the motor running (or stir with a fork), dribble in 150ml cold water until the pastry just comes together. Tip onto a lightly floured surface and bring together into a dough. Cover one-third while you roll out the rest to line an oiled, 20cm round springform or loose-bottomed tin.
Spoon the stuffing into the base of the pie, packing down well and smoothing the top. Arrange the chicken pieces over, cutting to fit like a jigsaw puzzle to fill in any gaps. Squeeze sausagemeat from skins and press evenly over the top, then scatter over the reserved dry stuffing. Roll out the reserved pastry until big enough to cover the pie with an overlap. Brush the edge of the pie with egg, then lift on the pastry lid and press edges to seal before trimming and rolling down excess to thoroughly seal.
Decorate by crimping the edges or pressing them with the prongs of a fork, then cut a little hole in the middle of the pastry to let steam escape. Brush all over with more egg (don’t throw the leftover egg away).
Heat oven to 200C/180C fan/gas 6 and bake for 50 mins. Brush all over again with egg and cook for another 10 mins. Cool in the tin, then thickly slice for a picnic or lunch. Or wrap well in cling film and freeze for up to 3 months.
Photo”  Adam Cloete

Nota:
Soos ek belowe het, het ek die hoender en wors pastei wat gister op die blad was probeer. Paar verskille. Ek het my eie deeg gebruik en in plaas van die broodkrummel vulsel mengsel, het ek gekruiede sticky rys as die basis onder in die pastei gebruik. Vir die boonste laag het ek vars broodkrummels met bietjie kruie en olyfolie en kaas gemeng en op die vleis vasgedruk. Die fout wat ek gemaak het was dat ek dit nie lank genoeg gebak het nie omdat ek gedink het my deeg kan dalk te donker raak. Die deeg sou dit gemaak het, en as gevolg daarvan was die worsvleis bietjie “under done”. Ten spyte daarvan was dit heerlik en is tweede helpings geneem. Beslis aan te beveel.

2 de foto:
Vir die broodkrummel vulsel het ek 5 brood snye gekrummel en toe 3 eetlepels botter wat ek in dieselfde pan waarin die hoender gebraai was, gesmelt het, daardeur gemeng saam met hoender speserye en gemengde kruie en een eier.. Dit het ek op die bodem van die pastei en die bolaag gebruik. Vir die kors het ek die kookwater pasteideeg gebruik. http://www.foodloversrecipes.com/2014/07/kookwater-pasteideeg/




VLEISLOSE MAANDAG KONKOKSIE

 

10376308_518876988237960_3463386563260560071_n

VLEISLOSE MAANDAG KONKOKSIE

Manlief se Vleislose Maandag konkoksie – groentesop sonder vleis. Garasperde wortels, afgeskilde tamatie, uie, prei, raap, aartappel en die gerasperde skil van 1 lemmetjie. Kook gaar en druk fyn. Voeg ‘n pakkie Minestrone sop wat met bietjie water aangemaak is by en kook deur. Geen sout net peper

 

Bron en Foto: Sophia Bester Agenbag




STEPH SE BOTTERKORSIESOP

 

10366164_10204165613886305_775923657951017683_n

STEPH SE BOTTERKORSIESOP

n groot botterskorsie,

2 aartappels,

selderyblare,

klein uitjie en

hoendeaftreksel van gister se oorskiet hoender.

Saamgekook, geblitz en gegeur na smaak

Bron en Foto: Steph Kirchner




GLUTENVRYE PIZZA

images

GLUTENVRYE PIZZA
Weet nie of enige iemand al gluten vrye pizza deeg probeer maak het nie
Ek het gisteraand hierdie deeg aan mekaar geslaan en Bytjie het dit so geniet dat sy vanaand weer pizza wil he
Vir 2 pizzas (wel 2 vir ons) het ek die volgende gebruik:

2 koppies Health Connection Wholefoods se Gluten-free flour mix
2 teelepels bakpoeier
2 eetlepels olyfolie
½ koppie water
Meng the droë bestanddele in ‘n bak.
Maak ‘n gatjie in die middel en gooi die olie en bietjie water by.
Meng die deeg, voeg water by tot dit ‘n stywe balletjie vorm.
Deel die deeg in twee.
Rol uit soos benodig.
Jy kan besluit wat jy op die pizza wil sit (ek sit goedjies wat ons kan eet).
Bak die pizza by 140 ºC, tot lig bruin.
Ek het myne bietjie van bo gebraai nadat die deeg gaar was, net om die kaas bietjie bruik te maak…

Bron:  Tobias Jansen van Noordwyk




ROMERIGE PERI-PERI HOENDERLEWERTJIES MET PANINI-BROODJIES

10463952_10204164832426073_5209228553753794076_ntested
ROMERIGE PERI-PERI HOENDERLEWERTJIES MET PANINI-BROODJIES
ui en knoffel na smaak
hoenderlewertjies
1 blik tamaties
Ina Paarman se sundried tomatoes
Paprika en smoked Paprika
1 houer room

Braai die ui en knoffel saam, Voeg dan die hoenderlewertjies by en braai verder.
As die hoenderlewertjies mooi gebraai is, voeg die blik tamaties by.
Voeg Ina Paarman se sundried tomatoes by. Geur met paprika, smoked paprika, sout en peper en crushed chillies na smaak.
Gooi houertjie room by en prut tot lekker dik en romerig.

Bron: Leanne Thurston Coetzer




SOUTTERT MET MAALVLEIS

SOUTTERT MET MAALVLEIS
Resep geplaas deur Cornelia Myburgh
Foto: Stien Rust
FOOD LOVERS RECIPES

250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
knypie sout
60 ml botter
1 eier
15 ml kookolie
250 g maalvleis
10 ml kookolie
250 ml melk
2 eiers
250 ml gerasperde cheddarkaas
1 ui, grof gerasper
25 ml pietersielie
25 ml mayonaise
5 ml sout

Sif meel, bakpoeier en sout saam. Vryf botter in tot goed gemeng.
Klits eier en olie saam en voeg by. Meng tot ‘n deeg. Voer tertbak uit.
Braai maalvleis tot gaar. Klits melk en eiers saam.
Voeg vleis en res van bestanddele saam en meng.
Giet in tertdop en bak 25 – 30 min. By 200°C.

Stien Rust – Ek het 500 g maalvleis gebruik en so ‘n lekker handvol oats bygesit. Sal dalk net volgende keer vir my ‘n stewiger deeg soek.




MAALVLEISTERT

FLR Slogan 2b

MAALVLEISTERT

Maak witsous van
50 ml botter
60 ml meel
sout,
Peper
500 ml melk en
125 ml gerasperde cheddarkaas
Voeg 1 geklitste eier en 125 ml melk by. Maak 250 g maalvleis geurig met uie en smaakmiddels en 6 gesnipperde weense worsies by. Meng met witsous
En bak vir 30 min. By 180°C.

Bron: Cornelia Myburgh

 




LEKKER MAKLIKE MELKTERT

Annie Moulie Melkterttested
LEKKER MAKLIKE MELKTERT
Vir die kors pak tennisbeskuitjies in die bak
800 ml melk
3 eiers
3 eetlepels koekmeel
3 eetlepels mielieblom
Knypie sout
15 ml botter gesmelt
2 ml vanieljegeursel
3/4 koppie suiker
gemaalde kaneel/suiker

Bring melk tot kookpunt in die mikrogolfoond.
Voeg vanieljegeursel by melk.
Klits eiers goed, voeg suiker , botter by en meng.
Voeg koekmeel, mielieblom en sout by eiermengsel en meng goed.
voeg eiermengsel by melk en roer goed.
Kook tot dik, roer die heeltyd.
Gooi in bak, strooi kaneel suiker.
Sit in yskas vir 3 ure en geniet.
(Resep geheim sit innie roer)
Bron en Foto: Annie Moule