

HENDRIK SE KERRIE-SKAAPVLEIS
(heerlik saam met pap, op rys of as ‘n bunny chow)
750g skaapboud in blokkies
2 EL Mutton masala (Durban Spice Emporium)
2 EL Rajah all in one Kerriepoeier
1 ui gekap
1 groot knoffel huis gekap
4 Cardamom sade (sade uitgehaal)
3 Lourierblare
60ml tamatie puree
5ml gemmer Continue reading
Author Archives: Sonja
HOT CROSS BUN AND BUTTER PUDDING


HOT CROSS BUN AND BUTTER PUDDING
PHOTO: Carla Botha
FOOD LOVERS RECIPE
Not the most hip-friendly, but worth it.
4 tablespoons butter, softened
6 hot cross buns, halved
3 cups cream
2 large egg yolks
1/3 cups castor sugar
100 g Lindt chocolate balls
1 tablespoon vanilla essence
1 tablespoon icing sugar, to dust Continue reading
STORK BAKED CHEESECAKE

STORK BAKED CHEESECAKE
300g plain sweet biscuits
125g Stork margarine, melted
2 tsp ground cinnamon
4 large eggs, lightly beaten
300ml fresh cream
2 tsp vanilla essence
2 tbsp lemon juice
1 tbsp lemon rind, fibely grated
750g cream cheese
200g castor sugar Continue reading
HOE OM PATAT TE VRIES


HOE OM PATAT TE VRIES
Yvonne K. Erasmus
Ek skil, sny en vries hulle. As jy hulle dan kook gooi net n klein bietjie water in kastrol.
Jeanette Martins
Kook die patats vinnig, trek die skil af, laat heeltemal koud word, sny in skywe en sit in sakkies.
Sue De Kock
Ja ek doen skil dit laat staan in sout water. Kan dit dadelik vries of so 3 min kook en dan vries. Ek verkies die kook en dan vries proses.
Marie Nelson Malan
Ek skil my patat en lê dit vir n pasr minute in CHIP WHITE. Dan droog ek dit effens en bêre in sakkies in die vrieskas. Die chip white voorkom dat dit verkleur. Wanneer ek dit kook spoel ek dit net vooraf met gewone kraanwater en kook dan in water, botter en suiker. Continue reading
SICILIAN RICOTTA CHEESE CAKE


SICILIAN RICOTTA CHEESE CAKE
source: my Italian golf vriend Maria De Angelis.
The Sicilian Ricotta Cheese Cake is a classic desert made by many Italian grandmothers and aunts. If you have not had a piece of Sicilian Ricotta Cheese Cake, then you have to make this and taste it. You will be happy you did.
Serves: 8
32 ounces ricotta cheese, drained (900 g)
1 orange (for 2 teaspoons orange zest/grated rind)
⅓ cup flour
1 cup sugar
6 eggs
1 teaspoon vanilla extract
18 graham crackers (2 packets from a 14 oz box)( Digestive biscuits will do)
115 g butter Continue reading
MALVAPOEDING VIR 55 MENSE


MALVAPOEDING VIR 55 MENSE
Resep en foto: Michelle Nel
55 Porsies:
2750 ml koekmeel
1375 ml volroommelk
11 eiers
165 ml margarien
165 ml asyn
1375 ml suiker
330 ml appelkooskonfyt
55 ml koeksoda
27.5 ml sout Continue reading
MAKLIKE ROOMYS-KOEK


MAKLIKE ROOMYS-KOEK
Neem ronde bak, vul in met cling film,
Sny swiss rolls in 1 cm skywe en plaas in bak – vul kante of gate ook met oorblywende rolls
Smeer met sjokoladesous of likeur.
Neem gesmelte roomys, gooi binne-in
Plaas in vrieskas tot gestol. Haal uit,draai om op opdien bord, ontvorm en daar is dit.
Een koek wat jy nie kan weer staan nie.
RESEP EN FOTO: Lize-lotte Costandius
TUISGEMAAKTE BEESVLEIS VIR VETKOEK


TUISGEMAAKTE BEESVLEIS VIR VETKOEK
750g Beesvleis
2 × Bees en tamatie sop
850ml water saam 1ste pakkie sop
3 × Aartapples Continue reading
HOENDERLEWERTJIES VIR BRAAI


HOENDERLEWERTJIES VIR BRAAI
Vir die van julle wat van hoenderlewertjies hou hier is nog n lekker braai reseppie
2 eetlepels sweet chillie sous ( wellington)
1 eetlepel perske blatjang
1 teelepel sojasous
1 telepel swartpeper
2 eetlepels suurlemoensap. Continue reading
RONEL SE KERRIEMENGSEL


RONEL SE KERRIEMENGSEL
1 eetlepel kerriepoeier
½ eetlepel masala kerrie
2 eetlepels suiker
3 eetlepels sojasous
1 teelepel Oestersous (as jy het)
1 teelepel moesterd olie (as jy het)
250 ml olyfolie
125 ml suurlemoensap
3 eetlepels wit/bruin asyn Continue reading

