

CHARMAINE SE LEMOENSTROOPKOEK
Charmaine Van Staden Ek het die een gemaak.
1 ½ koppie koekmeel
½ koppie maizina
knippie sout
½ koppie margarien
1 ¼ koppie suiker
4 eiers, geskei
½ koppie lemoensap (3 lemoene se sap)
2 lemoene se skille, gerasper
1 teelepel bakpoeier Continue reading
Author Archives: Sonja
NICOLIENDE SE INGELEGDE RISSIES


NICOLIENDE SE INGELEGDE RISSIES
Kook sie volgende saam:
3 koppies asyn
1 koppie water
1 koppie suiker
Sodra stroop kook, voeg die russies by. Sodra dit begin verkleur kan jy bottel.
By een bottel het ek piekel speserye in gesit, by die ander een ‘n teelepel knoffel die res is net skoon ingesit in die bottels.
Resep en foto: Nicoliende de Waal
TRIPPEL SJOKOLADE MOZART-KOEK


TRIPPEL SJOKOLADE MOZART-KOEK
500 g donker sjokolade
300 g wit sjokolade
100 g ongesoute botter
500 ml room
5 groot eiers, geskei (ek is outyds en glo eiers moet kamertemperatuur wees)
400 g neute (ek het okkerneute en Brazil neute gebruik, as jy pekanneute het, is dit net so goed)
158 ml suiker (ek gebruik strooisuiker vir meringue, as jy nie het nie, blits gewone suiker in jou ‘blitser’ vir ‘n fyner tekstuur)
2 eetlepels likeur (natuurlik moet dit Eine Kleine Nachtmuzik wees, as jy nie hou van dronk koek nie, los dit) Continue reading
LINDI SE KITS-KOOKPOEDING MET DADELS


LINDI SE KITS-KOOKPOEDING MET DADELS
Stroop:
3 koppies water
1 ½ koppie suiker
1 teelepel fyn gemmer of kaneel
Kook saam totdat die stroop begin borrel. Gebruik ‘n groot pot.
Deeg:
1 ½ koppies koekmeel (ek gebruik selfraising) Continue reading
MARCELLE SE BILTONG QUICHE


MARCELLE SE BILTONG QUICHE
Just now
Biltong Quiche
Broskors gekoop of gemaak
250g gerasperde Cheddar kaas
150g dun gekapte Biltong ( kleiner gebreek)
4 Eiers
375 ml Room of laevet Maaskaas
Sout en vars gemaalde swart peper
Takkie tiemie gestroop Continue reading
EASY CHEESE BREAD


EASY CHEESE BREAD
Preheat oven to 400 degrees F
3 cups of flour
4 teaspoons of baking powder
1/2 teaspoon of salt
2 cups grated cheese
1 1/2 cups of milk
2 tablespoons melted butter
Mix all ingredients together.
Place in a greased loaf pan and bake for 30- 40 mins.
PHOTO: Mareli Dahl
ENRICA’S FOCACCIA WITH ROSEMARY


ENRICA’S FOCACCIA WITH ROSEMARY
300 ml luke warms water
500 g bread flour
7 g instant dry yeast
1 teaspoon salt
50 ml olive oil
1 and half teaspoons fresh chopped rosemary Continue reading
ESPRESSO AND CAPPUCINO JELLIES SET PANNACOTTA


ESPRESSO AND CAPPUCINO JELLIES SET PANNACOTTA
For the jellies
300 mls of espresso coffee
300 mls of cappuccino
20 grms of gelatine for each jelly or 3 leaves of gelatine
Sugar to taste Continue reading
MEYER SE HEERLIKE BOTTERSKORSIESOP


MEYER SE HEERLIKE BOTTERSKORSIESOP
1 Butternut, in brokke gesny
1 stingel seldery, gekerf
Halwe ui, gekerf
750ml groente aftreksel
Sout, peper, gemmer, neutmuskaat, borrie, komyn en knoffel, na smaak Continue reading
MALINDA SE LEKKER SOET-SUUR VARK


MALINDA SE LEKKER SOET-SUUR VARK
1 blik pynappel stukke hou die sous eenkant
15 ml maizena
15 ml tamatie sous
30 ml rys wyn of wit wyn asyn ( ek gebruik wit wyn asyn )
10 ml soya sous
10 ml bruin suiker
1 rooi soet rissie sny in strips (ek sny rooi / geel / orange wat ek in die yskas het )
2 spring onions
400 g vark strips geur met sout en witpeper sif koekmeel oor die strips voor jy dit braai …( ek koop Woollies se strips en gebruik die hele pak )
Continue reading

