TUISGEMAAKTE LASAGNE
Lasagne tuisgemaak met my eie blaaie ek sal die foto opsit as dit klaar gebak is
1 pak lasagne velle of maak jou eie
1 Groot ui
2 Huisies knoffel gerasper
500g Lean maalvleis
3 Tamaties
1 Rooipeper gerooster
Pakkie mushrooms opgekap
Woestersous tamatiepasta en sout en peper na smaak
En so klein bietjie rooiwyn
2 tl Origanum
Gerasperde kaas Continue reading
Author Archives: Sonja
RUBARB-POEDING
RUBARB-POEDING
3 eiers
3 koppies suiker
3 koppies melk
1 koppies meel
3 koppies rou rabarber in blokkies gesny
2 eetlepels botter
2 teelepels bakpoeier
BILTONGTERT


BILTONGTERT
Lewer 1 tert van 23 cm
KORS
165 g koekmeel
100 g heelgraanmeel (Nutty Wheat)
2 ml (½ teelepel) sout
100 g botter
250 g roomkaas
VULSEL
500 ml (2 koppies) melk
25 ml (5 teelepels) ui, gerasper
1 lourierblaar
2 naeltjies
25 g botter
20 g koekmeel
Continue reading
PLAATKOEKIES MET BOTTER EN STROOP



PLAATKOEKIES MET BOTTER EN STROOP
2 groot eiers, liggies geklits
125ml suiker
250ml melk
30ml gesmelte botter of olie
500ml koekmeel
20ml bakpoeier
Botter & Stroop om voor te sit
Continue reading
SUSHI KOEK


SUSHI KOEK
Ek het nogal ‘n soortgelyke resep raakgelees:
Kook 625ml jasmynrys – moenie afspoel nie; voeg by 30 ml soesjirys-asyn.
Sprinkel sesamesaad onder in losboom pan.
Druk een-derde van die rys in die pan – pak ‘n vel nori op die rys en daarna 1 avo se skyfies, 100g gerookte forel en komkommerlinte.
Herhaal die lae en eindig met ‘n laag nori.
Druk lae styf vas en verkoel.
Keer uit en versier met nog gerookte forel.
Geplaas deur Hélène Kluge
ALIKREUK – ALIKRIK – GIANT PERIWINKLE
ALIKREUK – ALIKRIK – GIANT PERIWINKLE
Resep en foto: Rosemarie Maytham
FOOD LOVERS RECIPES
Het vanaand heerlike gemaalde alikrik gemaak en het dit in pannekoeke bedien met ‘n kaassous daaroor. Was heerlik! 1 kg gemaalde alikrik (terwyl ek dit gemaal het, het ek op die einde 2 snye brood deur die meul gesit en dit bind die alikrik so bietjie)
200gr botter (NIE margarien nie)
+- 150 ml suurlemoensap of na smaak
250 ml room
Neutmuskaat na smaak
Sout en aromat Continue reading
EASY PINEAPPLE CASSEROLE

Serves 8-10
Ingredients:
1 large can crushed pineapple
4 cups bread, cubed (8 slices)
3 eggs, beaten
1 stick of butter
1 cup sugar Continue reading
HEERLIKE CANNELLONI


HEERLIKE CANNELLONI
Braai uie mushrooms en garlic tot bruin.
Voeg dan maalvleis by en braai tot goudbruin en gaar.
Voeg spices by en so 2 eetlepels chutney en tamatiesous meng goed en sit die plaat af. Laat afkoel.
Witsous:
1 lt melk met
1 eetlepel botter bring tot kookpunt.
Meng 3 hoogvol eetlepels koekmeel met so 3/4 koppie melk en een teelepel sout.
As melk tot kookpunt is meng meelmengsel in en meng goed sodat dit nie brand nie. Voeg dan 1 eetlepel hoogvol smeerkaas en meng goed.
Sit plaat af en dan begin die gevul van die cannelloni.
Vat die vleismengsel as dit afgekoel is en stop die cannelloni buise vol.
As jy alles kla gevul het vat dan die witsous gooi in n bak en pak dan die cannelloni op die witsous. Gooi dan die res van die witsous bo oor en gerasperde kaas.
Bak op 180 grade C tot bruin en as jy n mes indruk moet cannelloni sag wees.
Bron en Foto: Marlene Minderon
ADRES KOEKIES


ADRES KOEKIES
Alice se eie adres koekies. Elke happie smaak anders die een het n kersie en die ander een n neut of n choc chip in. My moeder het altyd uit haar kop uit gebak en dan gese dit is haar eie adres
300 g margarine
3 1/2 koppies suiker
2 eiers
2 teelepels koeksoda
3 eetlepels kookwater
3 eetlepels stroop
2 koppies oats
200 g klapper
1 koppie kersies
1 koppie neute
1 koppie choc chip
Sout
4 koppies koekmeel Continue reading
DIANE SE MELKTERT


DIANE SE MELKTERT
Ek maak net die resep dubbel aan. Die kors, gebruik ek net die hoeveelheid nodig en vries die res tot n volgende keer
Kors:
125 g botter
125 ml suiker
500 ml koekmeel
1 Eier (Geklits)
2 teelepel bakpoeier
Knippie Sout
Meng suiker en botter saam
Voeg eier by en meng
Voeg meel, bakpoeier en sout
Meng tot sagte deeg en druk met vingers uit in bak.
Bak in oond teen 200ºC tot net bruin. Continue reading




