

TUNA EN TAMATIE IN KAASSOUS GEBAK
Halwe rooi en groen pepper elk opgesny
1 Klein ui gesny
Handvol klein eksotiese tamaties (verskillende kleure) middeldeur gesny
1 blikkie tuna gedreineer
1 koppie skerp verouderde Cheddar kaas (gerasper)
Maak ongeveer 1 en half na 2 koppies melk se medium dikte witsous met half koppie skerp verouderde Cheddar daarby ingemeng. Continue reading











