

SPEK, AVO EN GROENSLAAI
1 pakkie spek klein opgesny en bros gebraai.
3 dikkerige komkommerringe in blokkies gesny.
1 tamatie groterig in blokkies gesny.
1 Avokado in blokkies gesny
12 blokkies kaas
Italian sous
Pak die slaai bestanddele in lagies
Sout en peper en slaaisous bo oor.
Laat koel spek af en sprei dit uit oor groenslaai.
Skep klein bietjies burger mayonniase oor spek
(Ek’t nie avokado gehad maar dis heerlik met avokado)
FOTO EN RESEP: Ronell Boshoff






