

MINCE AND BUTTERNUT CURRY
Trying to lose weight? Then this is the recipe for you.. (Low Carb)
SERVES 2 or 4 if you add a side salad
2 tablespoons coconut oil
400 g extra lean beef mince
1 onion, diced
1 packet butternut spaghetti
3 tablespoons red curry paste
½ tin chickpeas, drained
100 g reduced fat coconut milk
100 g fresh spinach, chopped
handful of chopped coriander
salt to taste
Continue reading
Author Archives: Johanna Zwiegelaar
BOLLAS



BOLLAS
5 tablespoons Castor sugar
2 eggs
5 tablespoons oil
1 tablespoon of vanilla essence
2¾ cups cake flour
3 teaspoon baking powder
300 ml buttermilk
SYRUP
2 cups water
2 cups sugar
Desiccated coconut
Continue reading
OUTYDSE SOET KOEKIES MET “ROYAL ICING”



OUTYDSE SOET KOEKIES MET “ROYAL ICING”
Bietjie gespeel vandag.
1 koppie margarien
2 koppies suiker
2 eiers
4 eetlepel melk
1 teelepel vanilla geursel
5 koppies koekmeel
4 teelepels bakpoeier
Room margarine en suiker saam en voeg die eiers by.
Voeg die res by en meng.
Rol uit en bak so 10 min op 180 ºC. Continue reading
GROOTMAAT MAALVLEIS BALLE


GROOTMAAT MAALVLEIS BALLE
Afhangend die grote van die vleisballe maak dit so tussen 380 en 420.
15 kg maalvleis
3 groot aartappels per kg maalvleis
8 groot uie
2 dos eiers
2 groot wit brode, korsies afgesny
1 liter melk
2 teelepels bakpoeier per kg maalvleis
sout en peper en steak en chops speserye na smaak Continue reading
NAANBROOD



NAANBROOD
1 pakkie gis
1 koppie warm water
¼ koppie suiker
3 eetlepels melk
5 ml sout
3 ½ koppies broodmeel
2 teelepels fyn knoffel
botter gesmelt
1 eier
Continue reading
IDEES MET WORS


IDEES MET WORS
FOOD LOVERS RECIPES
Zelda Ellis:
Maak wors kerrie: Heerlik.
I will give you my recipe out of my head now as I make it: Fry 1 chopped onion. Add curry powder and spices. Cut raw wors into pieces of about 2-3 cm. Add to the onion and spices. Stir fry them until brown. Add chutney and sweet chilli sauce. Add a little water in need. Add cubed potatoes and cook until potatoes are soft. I cube the potatoes quite small as the wors cooks through quickly. I also add carrots and peas but this is optional. Serve on rice.
Christine Janse van Rensburg:
Ryg wors uit, vorm in balletjies, en pak in ‘n oondbak. Crush ‘n groot pak skyfies bo-oor, sprinkel baie kaas oor en bak in oond teen 180ºC tot die balletjies gaar en die kaas lekker gesmelt is.
Elsabie Templeton:
Maak spaghetti Bolognese met wors. Druk die vleis uit die derm en rol in balletjies (Dis reeds gesout en gespesery) en panbraai terwyl jy ‘n Napoletanasous maak en spaghetti gaarmaak. Bedien die balletjies vleis bo-op die pasta en skep die sous oor. Continue reading
GORDON SE GEURIGE WILDSBOUD


GORDON SE GEURIGE WILDSBOUD
Marineer die wildsboud vir 3 dae in een van die volgende marinades:
375 ml droë rooi wyn
125 ml asyn
1 middelslag ui, in skywe gesny
2 knoffelhuisies, gekneus
sout en peper na smaak
Meng alles saam.
OF
jy kan ook die volgende marinade gebruik:
Continue reading
BIER POTBROOD


BIER POTBROOD
3 koppies broodmeel
10 g kitsgis
7 ml sout
200 ml water
85 ml bier
15 ml asyn
Meng droë bestanddele en voeg nat by.
Het dit in Kenwood gemaak met deeg hak, sit in pot en laat dubbel rys.
Bak 180ºC tot hol klink as jy op dit klop.
Is regtig ‘n great resep.
Ek het dit 4 keer aangemaak aagesien die braai vir 20 mense is.
Resep en foto: Lerique Allers
JOHANNA SE CRUNCHIES



JOHANNA SE CRUNCHIES
4 koppies koekmeel
4 koppies hawermout
4 koppies klapper
500 gr margarine
4 eetlepels stroop
6 eetlepels kook water
4 koppies suiker
2 teelepels vanilla
4 teelepels koeksoda
knippie sout
2 eiers
Continue reading
PECAN NUT PIE


PECAN NUT PIE
1 cup pecan nuts
8 cream crackers
½ teaspoon baking powder
3 egg whites
Just under 1 cup sugar ( more or less 200 ml)
1 teaspoon vanilla essence
whipped cream and flake to decorate

