PAPTERT MET ROU MEEL
Ek het toe die paptert resep weer bietjie aangepas om my en my familie se smake te pas:
Braai saam:
2 fyngekapte uie
1 greenpepper in blokkies gesny
1 pakkie diced baconHaal van stoof af en gebruik sommer die pot om die vlg bestandele saam te meng:
1 blikkie sweetcorn
1 blikkie pitmielies
3 koppies mieliemeel
250 ml room
250 ml water
1 pakkie sampioene – in skyfies gesny Continue reading










