Dankie, dames ek gaan ‘n resep met jul deel en ek neem geen verantwoordelikheid vir die vet nie:
1 x 500 gr pasta skroewe gekook tot al dente, hou eenkant in ‘n groot pot.
Die bestanddele wat volg se hoeveelhede hang van jouself af. Continue reading












