
GEVULDE VARKRIBBETJIE
Verras u gesin of gaste met die smaaklike, ekonomiese gereg. Die varkribbetjie word ontbeen (vra die slagter om dit vir u te doen), gevul en in die oond gaargemaak.
As u vooraf met ‘n baie skerp mes skywe 1/2 cm uitmekaar in die vel afmerk, sal die oortollige vet tydens die gaarmaak dreineer en die voorsny sal aansienlik vergemaklik word.
1 kg varkrib, ontbeen en die vel ingesny
growwe seesout
vars gemaalde swartpeper
VULSEL:
1 groot ui, gekap
½ koppie (125 ml) gekapte selderystingels Continue reading











