3 BESTANDDELE SPONSKOEK (HALOGEN)
Brunhilda Venter
Ek het die drie bestanddele koek probeer in die convectionaire oondjie met 30% minder vloeistof (die eiers in die geval, dus net 4 ipv 6) en dit het gewerk. Oond eers gepreheat vir 6 min en toe gebak by 180°C vir 20 min. Ek dink die gewone oond doen die resep meer reg aan.














