BOKKIE SE MAALVLEIS PASTEI
Maak maalvleis gaar met chutney, heel mielies ens…
Maak Deeg 2 x aan maar apart:
Klits saam:
1/2 kop melk
1/2 kop olie
2 eiers
1 kop meel
3 teel bakpoeier
Knypie sout
1 teel Aromat
Meng alles goed saam
Deeg
Skep 1x deeg beslag onder in oondbak, maak gelyk.
skep dan gaar maalvleis bo op deeg
Skep dan weer 2 de deeg mengsel bo op om die maalvleis te bedek.
Bak ongeveer 30 min tot ligbruin (180 °C)
Maak net seker jou maalvleis is nie te souserig nie, want dit maak jou deeg pap.

Nota: Ek het ook die deeg wat ek bo oor mince geskep het bietjie slapper gemaak deur 50 ml meer melk by te voeg.
Geniet…
Dis Heerlik en maklik.
Bokkie Bekkie