
KOS VIR BORSVOEDENDE MAMMAS
Alida Siebert – Help asseblief. Skoonsus kraam een van die dae en gaan borsvoed. Ek wil vrieskas maaltye vir hulle maak, enige voorstelle vir uielose, kramplose geregte asseblief.
Natasha Van Vuuren – Kos wat baie kalsium ( kaas ens bevat) na geregte wat bessies bevat ekt baie gesukkel met melk moet weet hoe om te eet dan kan jy aan clover skenk lol…Geen suur kos of suur vrugte nie, krap baba se maag om, niks wat mayonaise ens bevat nie. Sy moet ook heelwat groen groente kry wat yster bevat want borsvoeding kan en het soos in my geval my yster vlakke verskriklik laat daal Continue reading










