MINI SPINASIE SAMPIOEN EN KAASBROODJIES
Meng 1 1/2 koppie self Raising flower.
Een blikkie sampioene
1 pakkie roomspinasie
1 koppie Cheddar Kaas en
1 koppie karringmelk Continue reading
MINI SPINASIE SAMPIOEN EN KAASBROODJIES
Meng 1 1/2 koppie self Raising flower.
Een blikkie sampioene
1 pakkie roomspinasie
1 koppie Cheddar Kaas en
1 koppie karringmelk Continue reading→
CLAUDIA SE VINNIGE HOENDERPASTEI
1 groot heel gaar hoender wat in stukkies gesny is (sonder die vel)
2 klein uie in stukkies gesny
250 g sampioene in skyfies gesny
2 teelepels knoffel
1 eetlepel basil kruie
250 g bacon blokkies
1 sakkie chicken ala king Dry cook in sauce van Knorr
1 sakkie Chicken and mushroom Pan Dry cook in sauce van Knorr
1 liter lae vet melk en sout en peper na smaak
2 rolle puff pastry. Continue reading→
SMOKEY BEEF AND ONION FILLING FOR PIES
150g vleis werk presies uit, dan pas die pasteie ook in die pakkies.
Hierdie is smokey beef and onion vulsel.
1.5 kg Beesvleis fyn gekook
250 g bacon bits gebraai
3 groot uie gekarameliseer
alles saamgevoeg en sous gemaak met 2 pakkies bruin uiesoppoeier in 750ml water.
Kook goed deur dat die sop gaar word, laat afkoel en gebruik vir pasteie.
Gebruik hierdie deeg:
https://www.foodloversrecipes.com/2014/08/maklike-pasteideeg-2/
Resep & Foto: Marietjie van der Merwe
HEERLIKE HOT DOG TAMATIESOUS
1 uie gekap
1 green peper gekap
Braai saam tot sag
Voeg nou res by en kook 10 min
1k tamatiesous
1e appelkoos konfyt
4e chutney
Halwe T sout
Halwe T kerrie
125g margarien
1e worchestersous Continue reading→


GEMMERKOEKIES MET ‘N KINKEL
Resep en foto: Pearl van der Walt
FOOD LOVERS RECIPES
1.5 kg bruismeel
1 kg bruinsuiker
1 teelepel sout
2 eetlepels koeksoda
2 eetlepels kremetart
2 eetlepels gemmer
500 g margarien/botter
2 koppies stroop
6 eiers, geklits Continue reading→


UITHALER BOBOTIE
2 Uie – Sny fyn en braai in bietjie olie tot goud bruin
1 kg. maalvleis – Voeg geleidelik by en roer met ‘n groot vurk sodat aan die einde die vleis lekker los is en effens gebraai.
Verwyder kastrol van die stoof af en voeg by die vleismengsel die volgende :
2 Snye brood wat in water geweek is. Druk die water uit en krummel in die vleis in.
3 piesangs in wieletjies gesny
½ koppie Sultanas
4 eetlepels blatjang
3 teelepels sout
8 eetlepels tamatiesous
8 eetlepels appelkooskonfyt
2 eetlepels kerrie ( 3 as sterker verlang )
3 eetlepels borrie gemeng met ½ koppie asyn Continue reading→


ELSIE SE LANCASHIRE HOTPOT
Ek het net skaapnek gevat en dit van die bene af gekook…
toe het ek skaap niertjies skoon gemaak en dit stadig in knoffelbotter gebraai en dit eenkant saam met die skaapnek gesit…
ek het toe uie gebraai met mushrooms en toe bietjie meel by gesit en beef stock om dit te verdik…
natuurlik sout en peper en wat ookal volgens smaak soos wostershire sous.. Continue reading→
-300x225.jpg)

ROQUEFORT HOENDER
6 stukkies hoenderfilette ( sonder vel of bene)
500 ml meel ( ek weet dis te veel, maar ek wil nie sukkel nie)
4 eiers liggies geklits – sommer met n vurk
200g broodkrummels ( wat jy koop in die winkel , is gewoonlik daar waar die speserye is)
250ml room
1 driehoekie bloukaas Continue reading→
MINI STRAWBERRY CHOCOLATE AND LEMON CAKES
1 packet of vanilla cake mix, prepared as packet directs you to.
When cakes are cooked and cooled get cocoa and icing sugar mix in a bowl.
1 tablespoon of each with 100 ml water and mix well.
Get strawberry jelly crystals and 100 ml water in a bowl and mix well. Continue reading→


CAULIFLOWER SOUP
1 head of cauliflower break down into florets.
1 onion sautéed until translucent
2 cloves garlic
1L chicken stock
100 ml lite cream
50g lite cream cheese
2 stalks of parsley Continue reading→
You cannot copy content of this page
