

SPINASIE DEEGRING
Roomkaas tertdeeg:
500 ml koekmeelblom
250 g margarien
eiergeel, geklits
1 ml sout
125 ml roomkaas of maaskaas Continue reading


SPINASIE DEEGRING
Roomkaas tertdeeg:
500 ml koekmeelblom
250 g margarien
eiergeel, geklits
1 ml sout
125 ml roomkaas of maaskaas Continue reading→


BAKKERSVLA-CRÈME PÂTISSIÈRE
Genoeg vir 500 ml
40 g koekmeel
120 g suiker
300 ml melk
4 eiergele
5 ml vanieljegeursel
20 g botter Continue reading→


PIZZA SOUS
1 blikkie goeie kwaliteit cherry of roma tamaties
1 klein blikkie tomatiepasta
250 gram cherry tamaties (Woolies se tamaties in die box is die lekkerste) Continue reading→


MAKLIKE CHILLISOUS
8 groot uie, fyn gesny
1 groot blik appelkooskonfyt
250 ml asyn
750 ml tamatiesous
¾ koppie rissies stukkies, gesny en ontpit
2 opgehoopte eetlepels knoffel Continue reading→

AF-EET VERJAARSDAGKOEKE
Hierdie soort koeke is baie gewild by veral kleuters. Dit bestaan basies uit kartondoosvorms wat met eetgoed versier word.
Algemene wenke
1. Die grootte van die kartondoos wat gebruik word, hang af van die onderwerp.
2. Trek die karton met tinfoelie oor.
3. Heg die dele van die kartonkonstruksie dan aanmekaar met maskeerband of krammetjies.
4. Die hoeveelheid koekies, lekkers en beskuitjies hang af van die grootte van die “koek”.
5. Die koekies en lekkers word met koninklike versiersel op die tinfoelie vasgeplak.
6. Gebruik ‘n stewige basis, byvoorbeeld ‘n skinkbord of plank.
Ingestuur deur: Hannetjie Snyman
KONINKLIKE VERSIERSEL-Royal Icing
Om koekies aan karton te plak om dit te versier
1 eierwit
3 druppels suurlemoensap
175 g versiersuiker (330ml),gesif
Kleursel en geursel (opsioneel)
1. Meng die eierwit en suurlemoensap.
2. Voeg die gesifte versiersuiker lepelsgewys by en meng totdat dit puntjies vorm wat opstaan.
3. Kleur en/of geur indien verkies.
4. Maak die bakkie met versiersel dig toe, anders word dit hard en droog.
Nota: Ek gebruik ‘n versiersak. Dit word nogal vinnig hard.
Resep en foto Ingestuur: Hannetjie Snyman
2de foto van Frances Smith
1. Roer Saam:
500 g botter en 2 koppies suiker.
2.Klits saam:
2 ekstra groot eiers met 2 koppies lou water
3. Sif saam:
1,5 kg bruismeel
2 teelepels bakpoeier
1 teelepel sout Continue reading→


KERRIE WILDSMAALVLEIS
1 kg Wildsmaalvleis
1 groot ui
3 groot aartappels
Meng alles saam en gooi in die stoompot..stoom vir 45 min
Was nou een aartappel skoon af, en sny dit in met skil en al Continue reading→


1 kg Game mince
1 large onion
3 large potatoes
Mix all together in a pressure cooker. Steam for 45 min.
Wash one potato and dice with skin and add to the pot. Continue reading→
BUNNY CHOW
Braai uie, kerrie, borrie en speserye.
Braai die blokkies steak (goulash)
Gooi tamatiepasta in
Voeg aartappels en water by en laat kook Continue reading→
You cannot copy content of this page
