MINI SPINASIE SAMPIOEN EN KAASBROODJIES

 

2015-05-18-minispinasie,sampioenenkaasbroodjiestested

MINI SPINASIE SAMPIOEN EN KAASBROODJIES
Meng 1 1/2 koppie self Raising flower.
Een blikkie sampioene
1 pakkie roomspinasie
1 koppie Cheddar Kaas en
1 koppie karringmelk

Sit in klein broodpannetjies 180•c

Bak tot die mespunt skoon uitkom.
So 30 minute🍭🍭

Resep en foto:  Elsie Jacobs Dreyer




CLAUDIA SE VINNIGE HOENDERPASTEI

2015-05-18-claudiasevinnigehoenderpasteitestedhoenderpastei claudia

CLAUDIA SE VINNIGE HOENDERPASTEI
1 groot heel gaar hoender wat in stukkies gesny is (sonder die vel)
2 klein uie in stukkies gesny
250 g sampioene in skyfies gesny
2 teelepels knoffel
1 eetlepel basil kruie
250 g bacon blokkies
1 sakkie chicken ala king Dry cook in sauce van Knorr
1 sakkie Chicken and mushroom Pan Dry cook in sauce van Knorr
1 liter lae vet melk en sout en peper na smaak
2 rolle puff pastry.

Braai die uie en knoffel in ‘n pan tot lekker bruin, sit die sampioen en by en braai.
Sit nou die liter melk in en die 2 sakkies van knorr.
Sit by die stukkies hoender en voeg sout en peper na smaak toe en sit die basil kruie by.
Laat die mengsel afkoel.
Rol jou 2 rolle deeg uit en spray en cook jou oond bak en line dit met die 1ste rol deeg.
Sit die afgekoelde hoender mengsel in en sit die 2de rol puff pastry bo oor dit en druk die sy kante toe. As jy wil kan jy met die left over deeg ‘n mooi versiersel voor bo op die pastei maak
Smeer die bo kant met ‘n bietjie eier en bak vir so uur op 180 ºC in die oond.
Bon apetit

Resep en foto:  Claudia Bellink




SMOKEY BEEF AND ONION FILLING FOR PIES

tested

SMOKEY BEEF AND ONION FILLING FOR PIES
150g vleis werk presies uit, dan pas die pasteie ook in die pakkies.

Hierdie is smokey beef and onion vulsel.

1.5 kg Beesvleis fyn gekook
250 g bacon bits gebraai
3 groot uie gekarameliseer
alles saamgevoeg en sous gemaak met 2 pakkies bruin uiesoppoeier in 750ml water.
Kook goed deur dat die sop gaar word, laat afkoel en gebruik vir pasteie.

Gebruik hierdie deeg:
http://www.foodloversrecipes.com/2014/08/maklike-pasteideeg-2/

Resep & Foto:  Marietjie van der Merwe

 




HEERLIKE HOT DOG TAMATIESOUS

 

2015-05-18-hotdogtamatiesoustested

HEERLIKE HOT DOG TAMATIESOUS
1 uie gekap
1 green peper gekap
Braai saam tot sag
Voeg nou res by en kook 10 min
1k tamatiesous
1e appelkoos konfyt
4e chutney
Halwe T sout
Halwe T kerrie
125g margarien
1e worchestersous
3E wit asyn
1t mosterpoeier
Halwe K Suiker
Hawes T borrie
Peper na smaak!!!

Resep en foto:  Benhet Nieuwenhuis

 




GEMMERKOEKIES MET ‘N KINKEL

gemmerkoekies Pearltested
GEMMERKOEKIES MET ‘N KINKEL
Resep en foto: Pearl van der Walt
FOOD LOVERS RECIPES
1.5 kg bruismeel
1 kg bruinsuiker
1 teelepel sout
2 eetlepels koeksoda
2 eetlepels kremetart
2 eetlepels gemmer
500 g margarien/botter
2 koppies stroop
6 eiers, geklits

Smelt die margarien/botter en stroop saam op die stoof tot dit kook.
Sif die meel, sout, koeksoda, kremetart en gemmer saam.
Voeg die meelmengsel by die bottermengsel en meng goed.
Haal van die stoof af en voeg die suiker en eiers by.  Meng goed.
Laat die deeg vir 2 twee ure rus.
Maak bolletjies en plaas op voorbereide bakplaat.
Bak teen 190 ºC vir 10 min. (maar ek vind dit moet langer bak)

 




UITHALER BOBOTIE

bobotie Joantested
UITHALER BOBOTIE
2 Uie – Sny fyn en braai in bietjie olie tot goud bruin
1 kg. maalvleis  – Voeg geleidelik by en roer met ‘n groot vurk sodat aan die einde die vleis lekker los is en effens gebraai.
Verwyder kastrol van die stoof af en voeg by die vleismengsel die volgende :
2 Snye brood wat in water geweek is. Druk die water uit en krummel in die vleis in.
3 piesangs in wieletjies gesny
½ koppie Sultanas
4 eetlepels blatjang
3 teelepels sout
8 eetlepels tamatiesous
8 eetlepels appelkooskonfyt
2 eetlepels kerrie ( 3 as sterker verlang )
3 eetlepels borrie gemeng met ½ koppie asyn

Meng alles goed
Sit mengsel in bak en klop 2 eiers en ‘n ¾ koppie melk met ‘n bietjie sout.
Gooi oor mengsel en bak tot gaar in ‘n matige oond 160°C tot gaar ( ± ½ uur tot ¾ uur
Bedien met geelrys, rosyne en met slaai

RESEP: Amanda Struwig
FOTO:  Joan Coetzee

 




ELSIE SE LANCASHIRE HOTPOT

 

2015-05-14-lancashirehotpottested
ELSIE SE LANCASHIRE HOTPOT

Ek het net skaapnek gevat en dit van die bene af gekook…
toe het ek skaap niertjies skoon gemaak en dit stadig in knoffelbotter gebraai en dit eenkant saam met die skaapnek gesit…
ek het toe uie gebraai met mushrooms en toe bietjie meel by gesit en beef stock om dit te verdik…
natuurlik sout en peper en wat ookal volgens smaak soos wostershire sous..
daarna het ek al die vleis terug gesit by die uie mengsel en dit nog vir so n paar minute gekook…
Ek het ertappels onder in my bak gepak en gestip met botter, daarna die vleis mengsel ingegooi
Kaas bo-oor gestrooi en toe die ertappels in n sirkel gepak…
Ek het dit met gesmelte botter gesmeer en toe gemaak met foelie en in die oond gedruk tot die ertappels sag was..
Toe het ek dit oop gemaak en dit met botter gesmeer tot dit verbruin het…..

Foto en resep:  Elsie Jacobs Dreyer

Submitted: Amanda Struwig




ROQUEFORT HOENDER

2015-05-14-roqueforthoender(bloukaas)
ROQUEFORT HOENDER

6 stukkies hoenderfilette ( sonder vel of bene)
500 ml meel ( ek weet dis te veel, maar ek wil nie sukkel nie)
4 eiers liggies geklits – sommer met n vurk
200g broodkrummels ( wat jy koop in die winkel , is gewoonlik daar waar die speserye is)
250ml room
1 driehoekie bloukaas
maak drie borde/bakkies in n ry staan. In die een gooi jy die meel, dan die eiers en dan die broodkrummels.
druk die hoender eers in die meel, dan die eiers en dan in die broodkrummels
pak dit in n oondvaste bak
gooi die room oor
krummel die bloukaas oor
bak dit by 190 grade Celsius toe met tinfoelie vir 20 minute
haal die tinfoelie af en bak dit vir nog 20 minute oop

Plasing:  Amanda Struwig




MINI STRAWBERRY CHOCOLATE AND LEMON CAKES

 

2015-05-14-ministrawberry,chocolateandlemoncakestested

 

MINI STRAWBERRY CHOCOLATE AND LEMON CAKES

1 packet of vanilla cake mix, prepared as packet directs you to.
When cakes are cooked and cooled get cocoa and icing sugar mix in a bowl.
1 tablespoon of each with 100 ml water and mix well.
Get strawberry jelly crystals and 100 ml water in a bowl and mix well.
Lemon jelly crystals and 100 ml water and mix well
Dip cakes in mixture and then in coconut
When dried a little make a cut in each cake and add the whipped cream or Nutella

Recipe and Photo:  Di Bo

Submitted:  Amanda Struwig




CAULIFLOWER SOUP

 

2015-05-14-cauliflowersouptested
CAULIFLOWER SOUP

1 head of cauliflower break down into florets.
1 onion sautéed until translucent
2 cloves garlic
1L chicken stock
100 ml lite cream
50g lite cream cheese
2 stalks of parsley
Add all your ingredients in a pot but leave the cheese and cream aside.
Boil everything and cook until your cauliflower is tender and then blend in a bender.
Remove from heat.
Add your cream and cheese and salt and pepper and parsley.
Blend again and return to the stove.
Return to boil and cook for 2min and its done

RECIPE AND PHOTO:  Di Bo

Submitted by: Amanda Struwig