
PERLEMOEN OF KLIPKOS
Perlemoen wat ook “Abalone” genoem word, is ‘n gewilde fynkos onder daardie Suid-Afrikaners wat werklik die kuns verstaan om dit goed voor te berei. Perlemoen is ‘n groot weekdier wat in die koue waters van die Kaapse kus aan die rotse kleef. Wanneer die skulpe goed skoongemaak is, maak hulle aantreklike houers vir die perlemoengereg.
Om perlemoen skoon te maak
1. Maak perlemoenvleis met skerp voorwerp los van skulp
2. Haal vleis uit skulp en verwyder ingewande
3. Skrop perlemoen deeglik met ‘n stywe borsel
4. Sny perlemoen in plat skywe; kap vleis goed sag Continue reading













