

JACQUELINE SE HOT CHILI CHOCOLATE
Ek gebruik ‘n slab donker sjokolade. Ek’s mal oor die chili sjokolade. Neem ‘n blokkie, plaas dit in ‘n beker melk en pop in die mikrogolf totdat die melk lekker warm is. Meng goed deur met ‘n lepel. Dis heerlik op ‘n koue aand.
Bron: Jacqueline Butt Du Preez











