

MICHELLE SE TUNAPASTA
Resep: Michelle Joubert
Foto en aangepas deur : Adam Cloete
FOOD LOVERS RECIPES
1 blikkie tuna
1 klein gekapte ui
250 g gekapte sampioene
1 gekapte soetrissie (kleur van jou keuse of dieselfde hoeveelheid gemeng)
1 blikkie heelpit mielies of dieselfde hoeveelheid gevriesde mielies
1 blikkie tamatiesmoor
ongeveer 125 g gekookte noedels
sout en peper na smaak Continue reading→
Author Archives: adamcloete
OREO SURPRISE


OREO SURPRISE
Gebruik enige muffin resep. Ek het die “easymix cuppuccino-flavoured” muffinmengsel gebruik.
Plaas ‘n oreo koekie onder in ‘n papier muffin houertjie.
Skep ‘n lekker groot skep karamel kondensmelk op die koekie en dan die muffinbeslag.
Bak die muffins in ‘n voorverhitte oond vir 20 min by 180ºC.
Bron: Annelise Engelbrecht
OUTYDSE SOUSKLUITJIES
OUTYDSE SOUSKLUITJIES
400 ml koekmeel
10 ml bakpoeier
2.5 ml sout
20 ml margarien
2 eiers
70 ml melk Continue reading
LEKKER VLEISPASTEITJIES
LEKKER VLEISPASTEITJIES
Deeg:
Vryf 625 g margarien in:
6 koppies meel
½ teelepel kremetart
1 ½ teelepel sout
Maak aan met 3 eiergele en 60 ml witasyn saamgeklits in 3/4 koppie yswater.Vou toe in plastiek en plaas in yskas vir ten minste 6 ure. Die beste resultate word verkry wanneer deeg koud is.
BRAN MUFFIN VRUGTEKOEK
BRAN MUFFIN VRUGTEKOEK
500gr bran muffin mix
500gr vrugte mengsel
Kwart kop brandewyn
Neute Continue reading
TUISGEMAAKTE TAMATIESOUS
TUISGEMAAKTE TAMATIESOUS
(MA ANNATJIE)
5 kg tamaties
25 ml sout
1 kg suiker
25 ml fyn gemmer
25 ml koljander
25 ml fyn naeltjies
25 ml swartpeper
5 groot uie
1,5 liter asyn
2 knoffelhuisies Continue reading
GEURIGE KERRIEWORTELS
2 kg geelwortels
1 kg witsuiker
50 ml mielieblom
5 ml sout
1 kg uie
50 ml matige kerriepoeier
25 ml mosterdpoeier
750 ml wit asyn
10 heel naeltjies
500 ml pitlose rosyne
1 kg pynappelstukke, die in blikke
10 ml fyn knoffel Continue reading
SOET-SUUR AARTAPPELSLAAI
Kook asyn, water en suiker, Meng mosterd en maizena met bietjie water tot pasta, voeg by asynmengsel, kook op.
Klits eiergele baie goed en klits vinnig by vorige mengsel.
Gooi 30 ml peppadew geursel by.
Gooi warm oor gaar aartappelblokkies, geur met swartpeper Continue reading
ROSEMARY CHICKEN WITH WEDGES
RONEL SE PERSKEKOEK
RONEL SE PERSKEKOEK
Nou hierdie resep is ‘n beremengsel en dit werk!
Sponskoekmengsel:
8 x 250 ml koekmeel
60 ml bakpoeier
8 ml sout
4 x 250 ml suiker
Sif meel, sout en bakpoeier saam.
Voeg suiker by en meng goed.
Verdeel mengsel in 4 x 750 ml dele en plaas in sakkies of bakkies met deksels.
Bere in koel droë plek. Continue reading









