

RYP VYEKONFYT
Skil vy dun af en laat le ‘n ruk in die son om die nerf hard te maak (ek doen dit nie)
Prik goed en laat staan oornag in kalkoplossing van 1tl kalk op 4 l water
Spoel volgende oggend af en plaas in kokende stroop
Ek los die hele boonste gedeelte van die resep – ek sny net die vy met skil en al in stukkies en gooi in pot en my resep is 100% reg xx
Stroop:
2 kop water vir elke 1 kg suiker en 1kg suiker vir elke 1 kg vrugte Continue reading










