

DEON SE ONTBEENDE SPRINGBOKBOUD
Ek het ‘n springbokboudjie gebak waaroor die gaste gaande was.
1 springbokboud
karringmelk
vars roosmaryn
vars koljander
vars “chives”
slaphakskeentjies (Klein ingelegte uitjies)
sout en swartpeper
groot velle varkspek
8 naeltjies
1 pakkie bruin uie sop
fyn ingelegde knoffel
1 koppie rooiwyn
tou vir vasbind Continue reading
Category Archives: Wild / Venison
MARELIZE SE WILDSPASTEI


MARELIZE SE WILDSPASTEI
Resep en foto: Marelize Cloete
FOOD LOVERS RECIPES
1-1.5 kg wildsvleis
1 – 2 pakkies spek 250g elk
500 g – 1 kg bees chuck
1 ui, baie fyn gekap
2 blokkies hoenderaftreksel (opgelos in so ‘n koppie water)
60 ml koekmeel
10 ml (of na smaak) heelkorrel mosterd
250 ml melk
sout en peper
Kors:
125 ml melk
125 ml olie
200 ml koekmeel
1 eier
10 ml bakpoeier
Continue reading
SWART WILDEBEES SIRLOIN ROOSMARYN ROL



SWART WILDEBEES SIRLOIN ROOSMARYN ROL :
Neem heel sirloin, sny sy punt af, om sommer aan te kou terwyl jy kook. Verkieslik saam met ‘n glasie chardonnay.
Sny die sirloin in 2 gelyke stukke. Sny ‘n stukkie van die afval vleis, sit in mond, kou en sluk met wyn af.
Spiraal sny al twee sirloins versigtig oop soos ‘n A4 papier.
Klad droog die vleis en vat ‘n slukkie wyn.
Strooi growwe swart peper en sout, druk die peper en sout in die vleis met jou hande.
Maak anti kleef pan baie warm en seël die vleis vinnig. Haal uit en plaas roosmaryn takkies op die vleis en rol styf op. Continue reading
FYN WILDSVLEIS VIR PASTEIE



FYN WILDSVLEIS VIR PASTEIE
2 x 6 liters stoompotte vol springbok kookvleis bene oornag in asyn water.
2 groot uie 1 per pot
200 g spek in klein stukkies per pot
sout en peper
1 koppie asyn per pot vir oornag
½ teelepel fyn koljander
½ teelepel fyn naeltjies
6 heel peperkorrels per pot
2 oxo beef blokkies 1 in elke pot Continue reading
CREAMY MEAT PIE


CREAMY MEAT PIE
Photo and recipe by Curtis Dean Sagrys
FOOD LOVERS RECIPES
Have you ever wished you could do so more with a leg of anything (lamb, sheep or venison).
Now lets embrace the opportunity… for the pie on the photo I have used spring buck venison.
1 whole leg of meat of your choice
1 onion chopped
30 g curry powder/ 2 tablespoons
60 g beef powder stock/ or ¼ cup
30 g black pepper/ 2 tablespoons
15 g salt/1 tablespoon
60 g of your favorite spice(seasoning) or ¼ cup
20 ml oil
100 ml cream
500 ml water Continue reading
GEMSBOK BREDIE IN DIE DRUKKOKER


GEMSBOK BREDIE IN DIE DRUKKOKER
2 uie, opgesny
10 gemsbok rashers, opgesny
4 aartappels, geskil en halveer
2 wortels, geskil en in ringetjies gesny
handvol gekerfde groenboontjies
4 knoffel stukkies, opgesny Continue reading
IDEES MET WILDSBOUD


IDEES MET WILDSBOUD
Gwen Jonker
WIE kan vir my sê hoe maak mens wildsvleis MAKLIK gaar. Het ‘n Boud gekry, maar nog nooit wild self gemaak nie!
Aneen Ferreira Gwen Jonker
Dit hang af watse wildsvleis. Ek lê myne oornag in asynwater. Kook dan ‘n ruk in stoompot met skoon water nadat ek hom goed afgespoel het. ( omtrent so ‘n half uur. ) Gooi water af en gooi skoon water by met jou sout, lekker baie varkspek in blokkies gesny en omtrent 6 naeltjies. Kook tot van bene afval. Verwyder bene en kook dan verder tot sag. Continue reading
GORDON SE GEURIGE WILDSBOUD


GORDON SE GEURIGE WILDSBOUD
Marineer die wildsboud vir 3 dae in een van die volgende marinades:
375 ml droë rooi wyn
125 ml asyn
1 middelslag ui, in skywe gesny
2 knoffelhuisies, gekneus
sout en peper na smaak
Meng alles saam.
OF
jy kan ook die volgende marinade gebruik:
Continue reading
ELIZE SE TARENTAAL PASTEI


ELIZE SE TARENTAAL PASTEI
Resep en foto: Elize de Kock
FOOD LOVERS RECIPES
1 kg nek, lies of bors van wild, haas of tarentaal in stukke gesny
6 kruie naeltjies
3 lourierblare
1 knoffelhuisie
10 peperkorrels
10 ml (2 teelepels) sout
2.5 ml (½ teelepel) peper)
25 ml (2 eetlepels) asyn
62 ml (¼ koppie) rooi soetwyn, indien verkies
50 g varkspek
Continue reading
RIBBOK GROENTEPOT


RIBBOK GROENTEPOT
Resep geplaas deur Christelle van Rooyen
Foto: Christelle van Rooyen
FOOD LOVERS RECIPES
Ongeveer 800 g gaar en fyn ribbokvleis (myne is afgekook van bene en in pakkies gevries met sous)
1½ koppies McCain Hawaiian Stirfry groente
½ koppie gevriesde ertjies
1 medium gekerfde wit ui
1 koppie rou macaroni
1 koppie blokkies gevriesde boerpampoen (of ander groente van jou keuse)
1 pakkie Knorr brown onion soup
sout, Aromat en peper na smaak
gedroogde knoffelkorrels na smaak Continue reading

