

WILMA SE LEKKER SOUSIE
Ek sny die uie (2) baie fyn en braai dit in olyfolie tot dit deurskynend en bietjie bruin is.
Dan gooi ek so 2lekker Groot opskep lepels vol gekapte sampioene by en braai dit ook.
Ek geur alles met braaispeserye, sout en varsgemaalde swartpeper met so paar rissiepitte by. Continue reading
Category Archives: Souse / Sauces
OUMA DAS SE TUISGEMAAKTE TAMATIESOUS


OUMA DAS SE TUISGEMAAKTE TAMATIESOUS
25 groot ryp tamaties
4 koppies suiker
halwe teelepel fyn naeltjies
1 bottel asyn
1 bord hoog vol gekerfde uie
1 desertlepel fyn neut
kwart koppie sout
2 koppies appelkooskonfyt.
maak alles deurmekaar BEHALWE asyn en konfyt. Laat oornag staan en kook sag volgende more. Laat afkoel en druk deur n sif of plaas in jou blender (ou tyd het nie sulke luukses gehad nie) Bring weer tot kookpunt en voeg dan asyn en konfyt by en kook weer n uur of meer tot dit die dikte is wat jy verkies. Laat afkoel en bottel. ( Dit moet afkoel voor jy dit bottel anders is dit te loperig)
Bron: Ronel d’Assonville Prinsloo
Foto: eatwell101
CHARMAINE SE TAMATIE EN UIE SOUS


CHARMAINE SE TAMATIE EN UIE SOUS
3 kg tamaties
6 gekerfde uie
2 greenpeppers gekerf
Kook saam tot sag
Voeg 1 koppie asyn by asook
2 koppies suiker Continue reading
HOMEMADE WHOLE GRAIN MUSTARD

HOMEMADE WHOLE GRAIN MUSTARD.
PREP TIME
5 minutes
COOK TIME
24 hours
TOTAL TIME
24 hours 5 minutes
This easy recipe for homemade mustard will keep you from buying the store-bought version! Use it in various marinades and dressings.
Serves: ⅔ cup
INGREDIENTS
⅓ cup apple cider vinegar
⅓ cup whole mustard seeds (mixture of yellow and brown)
1 tablespoon olive oil
½ teaspoon prepared horseradish
1 teaspoon kosher salt
1 teaspoon water
Continue reading
PINK BASTING SAUCE FOR BACON AND CHERRY KEBABS

PINK BASTING SAUCE FOR BACON AND CHERRY KEBABS
1/4 cup honey
1 tbsp brown sugar
1 tsp cinnamon
use this sauce to bass the kebab while on the fire.. do not marinade
Recipe: Elize Grobbelaar
RESEP VIR ‘N LEKKER DIK BRUINSOUS


RESEP VIR ‘N LEKKER DIK BRUINSOUS
2 pakkies bruin uiesoppoeier
2 pakkies wit uiesoppoeier
2 pakkies sampioensop
1 pak 500 g bruismeel
1 pak 500 g bistopoeier Continue reading
MARYNA SE BAIE WARM RISSIESOUS


MARYNA SE BAIE WARM RISSIESOUS
HIERDIE sous is nie vir SUSSIES nie
+- 400 g rissies (verkieslik rooi)
vars koljanderblare so lekker handbol
1 eetlepel paprika
½ koppie asyn
1 eetlepel knoffel
1 suurlemoen se sap
½ koppie kookolie
sout na smaak Continue reading
MARYNA SE CHILLIE CHUTNEY


MARYNA SE CHILLIE CHUTNEY
3 ui gekap
326 g opgekerfde rissies
1/2 suurlemoen se sap
5 ml gemaalde gemmer
10 ml kerriepoeier
5 ml sout
1 tot 2 tl gekapte knoffel
250 ml bruin asyn
750 ml appelkoos konfyt (900 g) blik
5 ml mosterdpoeier
5 ml gemengde kruie
vars koljanderblare (optioneel) Continue reading
ELIZE SE SWEET CHILLI SAUCE


ELIZE SE SWEET CHILLI SAUCE
20 rooi en groen chillies baie fyn opgesny
6 uie baie fyn opgesny
6 groenerige tamaties fyn gesny
1 koppie suiker
2 koppie asyn
2 koppies tamatie sous
Blik appelkooskonfyt Continue reading
CHILLIE SOUS VIR CHIPS


CHILLIE SOUS VIR CHIPS
Die sous moet oorgegooi word sodra die chips uit die olie is.
2 lourierblare
1 koppie olie
1 teelepel paprika
1 teelepel borrie
so agt lang rissies, gekap
2 klein peri peri rissies, gekap Continue reading

