


CHRISTELLE SE LEKKER BOERESOP
Mens leer mos maar sop maak by jou ma of ouma en dan pas jy dit aan- hier volg hy- sommer boeresop-
1 pak winkel groente vir sop-
kerf seldery, uie en pietersielie fyn-
rasper wortels en rape-
braai uie in bietjie olie,
seel die vleis daarna in die olie-
voeg nou 3lt water daarby asook die res van die groente met een koppie 4 in 1 gedroogte sopmengsel- (die met gort in)
krummel 2 beesekstrak blokkies in sop, asook vars gemaalde peper. Continue reading













