



KOUE STAMPMIELIE GEREG
500 g gaar stampmielies
1 blikkie pitmielies
250 g gebraaide spek in blokkies
1 groenpeper in blokkies
½ koppie sweet chilli sous OF 1 koppie griekse of franse slaaisous
1 koppie mayonnaise
¼ koppie roomkaas
2 eetlepels kondensmelk
4 feta wiele in blokkies
1 koppie cheddarkaas in blokkies Continue reading
Category Archives: Mielies & Mieliemeel/ Mealies & Maize
WILMA SE MIELIEBROOD



WILMA SE MIELIEBROOD
Resep en foto: Wilma Josey Venter
FOOD LOVERS RECIPES
Heerlike Diabetiese Mieliebrood
2 koppies koekmeel
2 koppies mieliemeel
4 teelepels bakpoeier
2 blikkies pitmielies in water
2 blikkies suikermielies (sweetcorn)
150 ml Xylitol
3 groot eiers
1 koppie melk
100 ml kookolie
Knippie sout Continue reading
BACON WRAPPED SWEET CORN


BACON WRAPPED SWEET CORN
Right lets talk side dishes, in this case the sweet corn bacon wrap! Ladies pay attention this is a crowd pleaser!
What you need:
1. 2 packs of streaky bacon
2. A few jalapeno chillies
3. Some basil
4. Some flat leaf parseley
5. Salt
6. Pepper
7. 4 sweet corns
8. Olive oil
9. Grated chedder cheese Continue reading
MARLIEN SE LEWERKOEKIES EN KNOFFELMIELIEPAP


MARLIEN SE LEWERKOEKIES EN KNOFFELMIELIEPAP
Lewerkoekies
2 kg gemaalde lewer
1 ui, gerasper
3 eiers
4 snytjies vars brood, gerasper
bietjie knoffel
so eetlepels suurlemoensap
aromat, peper, tiemie, knoffelsout en braaisout na smaak
1 koppie koekmeel om te bind
Meng alles goed saam en bak lepels vol in pan met warm olie nie te warm tot gaar. Continue reading
KOOS SE KRUMMELPAP




KOOS SE KRUMMELPAP
Ek gaan nou maar skat maar dit is ook omtrent
2 koppies water en twee koppie meel of meer indien nodig
1 en ‘n halwe teelepel sout
Ek werk nog op die ou manier jy gooi met die oog
Ek gooi water in die pot vir die hoeveelheid pap ek min of meer wil maak so 1 derde van my yster pot is water.
Bring die water tot kook punt en gooi die sout by.
Dan haal ek die pot van die stoof af en draai die hitte van die stoof tot laag op no 2
Ek gooi die mieliemeel by die water sonder om te roer sodat dit ‘n piramiede vorm tot bo by die pot opening Continue reading
ADRI SE POT-PAPTERT


ADRI SE POT-PAPTERT
Versnipper/kap en braai van die volgende waarvan jy en jou gaste hou totdat die uie goudbruin en die vark gaar is:
Spek, uie, knoffel, soetrissie, sampioene.
Kook soveel water as wat nodig is vir die hoeveelheid pap wat jy wil maak met baie botter en genoeg Aromat in. Sodra die water kook, roer geleidelik papmeel in totdat dit net begin dik word. Voeg die braaimengsel by. Prut baie stadig vir 20 tot 30 minute (tensy jy van die aanbrandsel hou). Roer gereeld. Roer so ’n paar minute voor opdiening baie gerasperde cheddarkaas by.
Bron en foto: Adri van Staden
HOW TO COOK CORN IN THE MICROWAVE


HOW TO COOK CORN IN THE MICROWAVE
Cut off the top/head of the corn.
Microwave – I do not cook it any other way.
2 ears for approximately 4-5 minutes, 1 for say 2 minutes, depending on the strength of your microwave.
Remember to add a good splash of water in your bowl, put on the lid and then in the microwave.
Do not over cook , rather add an extra 30 seconds at the end as needed.
This will all depend on the size of the corn, the amount you do in a single batch and your microwave. This is only a guideline.
Now let it cool a bit, you do not want to burn your hands, then grab it at the pointy end, and squeeze and voila, the leaves and hair will not stick to your corn.
I have now done it a number of times, to make sure that it does work, and yes it’s so easy, so give it a try.
Prepared, tried and tested by: Es Slabs
Photo: Es Slabs
MARIUS SE BOERE LASAGNE


MARIUS SE BOERE LASAGNE
mieliepap wat nie te styf gemaak is nie
maalvleis mengsel
500 g maailvleis
1 uie fyn gekap
1 soet rissie, fyn gesny
1 blikkie tamatie en uie smoor
1 blokkie hoender aftreksel
5 ml gedroogde tiemie
5 ml gedroogde origanum
1 knoffel huisie
Continue reading
ELSJE SE STAMPMIELIEGEREG


ELSJE SE STAMPMIELIEGEREG
Stampmielie gereg saam met braaivleis
2 koppies stampmielies, rou
250 g spek, gebraai in stukkies gesny
1 groot ui, fyn gesny
1 pakkie sampioene
1 groot rooi soetrissie
750 ml room
2 pakkies potato-bake van jou smaak
Maak die stampmielies gaar (slowcooker doen dit goed).
Braai ui, soetrissie en sampioene saam.
Voeg die room, potato bake en spek by uie mengsel.
Roer goed deur.
Voeg nou stampmielies by en roer weer goed deur.
Skep in vuurvaste bak en rasper kaas oor.
Bak in oond teen 200°C sonder deksel vir 45 minute.
Almal wat dit eet, soek die resep.
Resep en foto: Elsje Stander
FELIX SE MIELIEPAP

FELIX SE MIELIEPAP
500 ml water
5 ml sout
250 g (500 ml) mieliemeel
500 ml melk
25 g (30 ml) botter of margarine
2 eiers, geklits
200 g (500 ml) gerasperde kaas
Kook die water en sout saam in n groterige dikboomkastrol. Continue reading

