

SAMPIOENTERT BY BRAAIVLEIS
[HEMELS LEKKER!]
Vir 6 mense
Die rand raak lekker bros endie pap absorbeer die sampioene se sous.
2 koppies water
½ teelepel sout
225 g braaipap, of ‘n mengsel van polenta en mieliemeel
2 koppies Gruyerekaas, gerasper
1 klein ui, fyngekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
750 g (3 pakkies) gemengde bruin en portobellosampioene, in skyfies gesny
olyfolie of botter
¼ koppie balsamiese asyn Continue reading
Category Archives: Mielies & Mieliemeel/ Mealies & Maize
CHAKALAKA EN PAPVINGERS

CHAKALAKA EN PAPVINGERS
chakalaka:
250 ml canola olie
3-4 knoffelhuisies gekap
1 groot ui gekap
5 ml kerrie poeier of paar kerrieblare
2 rooi brandrissies ontpit en gekap
3 cm stuk gemmerwortel gerasper
5 tamaties grof gekap
1 groen en rooi soetrissie ontpit en in stukke gesny
2 groot wortels skoongeskraap en gerasper
1 blik (400 g) gebakte bone
Sout en peper na smaak
45 ml vars koljanderblare gekap
Continue reading
MIELIEGEREG
MIELIEGEREG
Heerlik by braaivleis
1 blik room suikermielies
3 eetlepels suiker
3 eiers
½ teelepel sout
2 eetlepel koekmeel
¾ koppie melk
1 teelepel bakpoeier
margarine
Meng die meelblom, sout, bakpoeier en suiker saam. Klits die eiers en voeg die mielies en melk by. Voeg die mieliemengsel by die meelmengsel en meng baie goed. Continue reading
MIELIEPAPBOLLETJIES


MIELIEPAPBOLLETJIES
Gaar mieliemeel pap
250 g spekvleis
2 uie fyn gekap
1 groen soetrissie fyn gekap
1 knoffelhuisie fyn gedruk
1 eier geklits
sout
1 ml rooipeper
50 ml pietersielie fyn gekap
Om bolletjies in te rol: Continue reading
MIELIEPAP BOLLE
MIELIEPAP BOLLE
vir Braaivleis
Maak lekker stywe mieliepap, laat effens afkoel, rol bolle so groot soos frikkadelle, pak in oond skottel.
Braai ui, tamatie, sampioen en spek saam.
Maak lekker groot gat in elke bal met jou duim en skep die mengsel daarin.
Gooi een houertjie room bo-oor en sommer genoeg gerasperde kaas, en bak in die oond, 180ºC vir so ongeveer ‘n uur.
Maak seker die room gaan tussen die balle in. Continue reading
HEERLIKE STAMPMIELIE GEREG
HEERLIKE STAMPMIELIE GEREG
Heerlike alternatief in die plek van pap.
500 ml stampmielies
7 ml sout
10 ml botter
1 pakkie spek, gesnipper
250 g sampioene, in skyfies gesny
250 ml mayonnaise
125 ml room
1 pakkies wituiesop
250 ml gerasperde cheddarkaas
vars gemaalde swartpeper na smaak Continue reading
HEERLIKE PAPTERT MET SAMPIOENE, SPEK EN KAAS


HEERLIKE PAPTERT MET SAMPIOENE, SPEK EN KAAS
Die resep is genoeg vir 6 – 8 person
Vir die stywepap
4 koppies water
2 teelepels sout
2 eetlepels botter
2 ½ koppies mieliemeel
Giet water in ‘n potjie, voeg sout en botter by en bring tot kookpunt
Giet mieliemeel by om ‘n hopie in die middel van die pot te vorm maar moenie roer nie.
Verminder hitte plaas deksel op potjie en laat pap 5 minute prut.
Roer liggies met ‘n vurk, plaas deksel terug en prut vir nie meer as nog ‘n uur nie. Continue reading
SUIDWES PAP
SUIDWES PAP
Heerlik en maklik saam met braaivleis….
1 Blik roommielies (Sweetcorn)
4 eiers
4 eetlepels suiker
3 teelepels bakpoeier
3 eetlepels margarine
½ koppie mieliemeel
1 blikkie water
2 pakkies spek – blokkies gesny en bietjie gebraai
2 teelepels sout
1 bakkie room
Meng alles goed saam in groot ysterkastrol. Sit deksel op en bak 1 uur by 180ºC
Maak lekker sous by en geniet.
Bron: Elza Jamneck
Foto: Gideon Louw
CORN FRITTERS


CORN FRITTERS
100 g Sasko Self Raising Flour
5 ml salt
1 x 410 g can whole kernel corn, drained
2.5 ml cayenne pepper
4 spring onions, finely sliced
1 extra large egg
100 ml milk
oil for frying Continue reading
MARIA SE MIELIERYS-PAPBALLE


MARIA SE MIELIERYS-PAPBALLE
2 koppie Mielierys
1.5 liter kookwater
2 koppie mieliemeel
2 teelepel sout
1 blik mieliepitte
60 ml margarien
Braaisous (1.4 liter sous)
2 groot uie
2 knoffelhuisies
Olie
1 blik (410 g) tamatiepuree
1 pakkie beesstersoppoeier Continue reading






