

FRIKKADELLE IN SOETSUURSOUS
500 g maalvleis
1 ui, fyn gekap
1 teelepel droë pietersielie
1 teelepel kerriepoeier
1 teelepel asyn
1 teelepel Worcestersous
sout en peper na smaak
1 eier geklits
125 ml mielieblom
olie Continue reading


FRIKKADELLE IN SOETSUURSOUS
500 g maalvleis
1 ui, fyn gekap
1 teelepel droë pietersielie
1 teelepel kerriepoeier
1 teelepel asyn
1 teelepel Worcestersous
sout en peper na smaak
1 eier geklits
125 ml mielieblom
olie Continue reading→


BURGER-DOG OP DIE KOLE
Hoeveelhede volgens die hoeveelheid mense jy gaan bedien.
maalvleis
bacon
kaas
broodrolletjies
Neem ongeveer 500 g maalvleis en geur dit met sout, peper en knoffel, of soos jy verkies. Meng dit deeglik met die hand en neem dan een deel, so groot as wat jy wil en druk dit uit in ‘n dikkerige plat skyf. Plaas ‘n skyf kaas daaroor en bedek dit met nog ‘n platgedrukte skyf maalvleis. Vorm dit in ‘n rolletjie en rol dit verder toe in repe bacon. Continue reading→


LEON SE GEGEURDE MAALVLEIS VIR EEN PERSOON
350 g maalvleis
1 groot ui, opgesny
2 teelepels fyn knoffel
2 teelepels knoffel pepper
2 eetlepels origanum
sout na smaak
Uie in pan gebraai met knoffel.
Voeg die maalvleis by, geen olie of botter.
Die maalvleis maak sy eie bietjie olie.
Lekker speserye met sout, en Ina Paarman se knoffel en pepper.
En ook origanum ingegooi na smaak.
Foto en Resep: Leon Boetiekie Hartman


MACARONI-MAALVLEIS
Heeeeerlik verby
1 kg maalvleis
600 ml macaroni stukkies
1 blik minestronesop (ek het by PnP) gekry
500 ml kookwater
sout na smaak
100 ml tamatiesous
10 ml kerriepoeier
Continue reading→


CRUNCH WRAP SUPREME
Photo: Marika Tegmann
Recipe posted by Marika Tegmann
FOOD LOVERS RECIPES
450 – 500 g ground beef
1 teaspoon chili powder
½ teaspoon ground paprika
½ teaspoon ground cumin
kosher salt
freshly ground black pepper
8 large flour tortillas
½ cup Nacho cheese sauce
4 tostada shells
1 cup sour cream Continue reading→



GIDEON SE MAALVLEISROL
Vroulief het vir aandete hierdie maalvleisrol gemaak en was heeerlik
Deeg:
275 g koekmeel, ongesif (2 koppies)
10 ml bakpoeier
5 ml suiker
2 ml sout
50 g gerasperde kaas
125 ml sonneblomolie
125 ml melk
Sif die meel, suiker, bakpoeier en sout saam.
Voeg die kaas by en meng. Continue reading→


GROOTMAAT MAALVLEIS BALLE
Afhangend die grote van die vleisballe maak dit so tussen 380 en 420.
15 kg maalvleis
3 groot aartappels per kg maalvleis
8 groot uie
2 dos eiers
2 groot wit brode, korsies afgesny
1 liter melk
2 teelepels bakpoeier per kg maalvleis
sout en peper en steak en chops speserye na smaak Continue reading→


PETRE SE BOBOTIE SONDER ROSYNE
Bobotie. My eie resep. Die rosyne hou ek maar liewers vir poeding.
1 kg maalvleis
2 groot uie, gekap en gebraai in water en olie tot sag en deurskynend
1 medium geelwortel, fyn gerasper
1 klein appel, fyn gerasper
2 eetlepels fyngekapte seldery blare
4 snye brood, in melk of water geweek
5 pimento korrels
½ teelepel peper korrels
4 heel naeltjies
1 ½ teelepel fyn koljander
Continue reading→


GRIEKSE GEVULDE KOOLROLLETJIES IN EIER-SUURLEMOENSOUS
(LAHANODOLMADES ME AVGOLEMONO)
Vir die rolletjies:
1 medium grootte koolkop
500 g maalvleis
1 medium grootte ui
1 eier
1 eetlepel gekapte pietersielie
2 teelepels gedroogde Oreganum
2 teelepels gedroogde Dill
3 eetlepels kortkorrel rys
1 derde koppie olyfolie
sout en peper na smaak
Continue reading→


PETRE SE PATTIES
500 g maalvleis
3 snye brood, maak krummels daarvan
sout en gemaalde peper, na smaak
bietjie fyn naeltjies
bietjie fyn neutmuskaat
1 eetlepel worcestersous
1 eetlepel blatjang
¼ ui fyngekap
1 eier
Meng alles saam en vorm patties. Maak gaar tot persoonlike voorkeur.
FOTO en RESEP: Petré van Jaarsveld
You cannot copy content of this page
