ESMÉ SE RYS SLAAI
Ek het ‘n baie maklike en vinnige rys slaai met tuna wat ek met jule wil deel – baie lekker!
2 koppies gaar koue rys
1 – 2 blikkies tuna
½ midelslag komkommer, in blokkies gesny
1 groot tamatie, in blokkies gesny Continue reading→