Food Lovers Recipes
info@foodloversrecipes.com
  • Recipes
  • Recipe books
  • Comments
  • User manual
  • Recipe
  • Login
  • Account

Category Archives: Ligte Etes / Light Meals

image_print

BACON WRAPPED CHEESE SANDWICH

Posted on June 18, 2015 by Sonja Posted in Ligte Etes / Light Meals Leave a comment

Bacon wrapped cheese sandwichtested
BACON WRAPPED CHEESE SANDWICH

Lay 5 strips of bacon in a row and place a cheese sandwich (bread, cheese, bread) in the middle of the bacon strips. Wrap the bacon strips around the sandwich, all in the same direction. Lay 5 more strips of bacon in a row and fold over the sandwich, perpendicular to the last 5 strips. Sear both sides in a hot pan until bacon is cooked, around 5-7 minutes per side. Slice open and enjoy!

Photo: Illona Turner

BOELIEBIEF-KOEKIES

Posted on June 9, 2015 by Charmaine Posted in Ligte Etes / Light Meals Leave a comment

 

2015-06-09-boeliebief-souttert
BOELIEBIEF-KOEKIES

15 ml margarien
1 klein ui (fyn gekap)
300 g (1blik) soutvleis
250 ml kapokaartappels
1 ml vars gemaalde swartpeper
10 ml vars pietersielie (fyn gekap)
1 eiergeel
3 spekvleisrepies(swoerd verwyder,& gehalveer)
geroosterde tamatieskywe vir garnering Continue reading→

PANGEBRAAIDE BOELIEBIEF

Posted on June 9, 2015 by Charmaine Posted in Ligte Etes / Light Meals Leave a comment


PANGEBRAAIDE BOELIEBIEF
300 g (1 blik) soutvleis fyn gemaak of klein blokkies
450 g gaar aartappels, in klein blokkies
250 ml fyn gekapte uie
125 ml vleisaftreksel
2.5 ml Tabascosous
12.5 ml blatjang
25 ml margarien
12.5 ml gekapte, pietersielie

Meng die vleis, aartappel, uie, aftreksel, Tabascosous en blatjang.
Verhit die margarien in ‘n groot braaipan. Continue reading→

FRITTATA OP STOOF

Posted on June 9, 2015 by Charmaine Posted in Ligte Etes / Light Meals, Ontbyt / Breakfast Leave a comment

tested

FRITTATA OP STOOF
Braai gekapte uie, soetrissies, ertjies, groenbone broccoli, blomkool, (enige groente wat jy van hou, en kies elke keer twee of drie ander soorte om af te wissel) in olyfolie tot lig-gaar.
Klits 3 eiers liggies saam, gooi die eiers oor die groente in die pan, en verlaag hitte.
Roer effe, maar nie te veel nie, laat die eier deurgaar kook en strooi bietjie gerasperde kaas oor.
Laat set vir paar minute, sny in skywe so in pan, amper soos pizza.

Drie eiers en twee soorte groente is genoeg vir een mens vir ‘n aandete, gebruik ‘n klein pan.
Vyf eiers maak genoeg dat jy dan ook so ‘n skyf frittata vir ontbyt kan eet, tot twee dae later, geburik dan die volgende grootte pan.
Jy kan ook bv gemaalde vleis so saam met die uie soteer, of bietjie gaar, oorskiet hoender om ‘n meer vullende aandete te maak, Gaar wors kan ingevoeg word, eintlik enigiets wat jy in die yskas het, enige oorskiet, die gereg kan op 20 maniere gevarieer word. Geniet!
Ps. Vergeet om te se, vanselfpsrekend, sout en peper en enige ander smaakmiddels soos jy daarvan hou. As ek vleis in ‘n frittata sit, bedien ek dit met ‘n bietjie blatjang.
Resep: Mathilda Williams

GIDEON SE FRENCH TOAST

Posted on June 5, 2015 by Charmaine Posted in Kosblikke/ Padkos / Lunch Boxes, Ligte Etes / Light Meals, Ontbyt / Breakfast Leave a comment

 

2015-06-04-gideonsefrenchtoasttested

GIDEON SE FRENCH TOAST
2 snye brood
2 eiers
Gerasperde kaas
Repies spek
Olie vir vlak braai

Bak die spek en die een eier Continue reading→

PANNEKOEK TOEBROODJIES

Posted on June 2, 2015 by adamcloete Posted in Kinder-etes / Kiddies Lunch, Ligte Etes / Light Meals Leave a comment

2015-06-02-pannekoektoebroodjiestested

PANNEKOEK TOEBROODJIES
Smeer lekker dik appelkooskonfyt of aarbeikonfyt op een sny brood en plaas ander sny bo-op.
Druk effens vas. Doop in pannekoek deeg en braai in vlak olie tot gaar.
Strooi kaneelsuiker oor en geniet as nagereg.
Nota: Ek glo mens kan enige smeer wat stewig genoeg is gebruik. Dink nutella sal ook lekker wees of selfs maple stroop maar moet dan nie te dik opsmeer nie.
Bron: Jacques Marianne Van Niekerk

OORSKIETKOEKIES

Posted on June 1, 2015 by adamcloete Posted in Ligte Etes / Light Meals Leave a comment

 

2015-06-01-oorskietkoekiestested

OORSKIETKOEKIES
Ek meng alles wat Sondag oorgebly het, behalwe die soet groente. Dit wat grof was soos heel aartappels of blomkool druk ek eers fyn.  Rys, al die ander groente, stukkies vleis ens. kom by.
Gooi net n eier, bietjie bakpoeier en koekmeel by tot n lekker degie en bak in vlak olie.  Altyd heerlik, maak nie saak watse groente jy gebruik nie.
Jy kan ook kaas op die fyn kant van die rasper, rasper en bymeng. Selfs gekerfde biltong vir afwisseling.
Bron: Jacques Marianne Van Niekerk

CHEESY FRENCH TOAST ROLL UPS

Posted on May 29, 2015 by Rina Kleinhans Posted in Ligte Etes / Light Meals, Ontbyt / Breakfast Leave a comment

Cheesy french roll-upstested
CHEESY FRENCH TOAST ROLL UPS
Easy, take some white bread slices
Cut off the crust
Roll the slices flat with a rolling pin
Add a thinly sliced slice of cheese
And roll them up.
For the dip,
1 egg
5ml vanilla essence
1 tbs oil Continue reading→

LELANE SE VIS EN CHIPS

Posted on May 27, 2015 by Lisinda Posted in Ligte Etes / Light Meals, Vis / Fish Leave a comment

 

2015-05-27-visenchipstested

LELANE SE VIS EN CHIPS

BESTANDELE/METODE
1 bak met droe meel bestandele in : Koekmeel met jou vis speserye in bv dill, robertsons of ina paarmans fish spice, sout & peper.
1 bak met meel, bier en custard poeier ( net n paar teelepels custard, dit gee mooi goue kleur)
Hake fillets.

Dip jou vis in die droe meel mengsel, dan in meel bier beslag en braai dit in warm olie.
Draai sodra onder kante begin loskom vd pan, so +- 2- 3 min per kant. Continue reading→

PANNEKOEKSTAPEL

Posted on May 25, 2015 by Amanda Struwig Posted in Ligte Etes / Light Meals, Maalvleis / Mince, Pannekoek / Pancake Leave a comment

tested

PANNEKOEKSTAPEL
Pannekoek:
250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
2 ml sout
2 eiers
200 ml melk
175 ml water
5 ml suurlemoensap
125 ml olie Continue reading→

        

Soek / Search

Your Recipe blog

View our new blog at Your Recipe Blog

Food Lovers Recipe
        

Soek / Search

  • Prev
  • 1
  • …
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • …
  • 63
  • Next
  • Privacy Policy
© Foodlovers Recipes

You cannot copy content of this page

DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.